Die ietermagog is amptelik die dier wat die meeste op die swartmark gesmokkel word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "WWF"
Byna 3 miljard diere geraak deur Australië-brande
ʼn Gebied so groot soos Engeland het van September tot Februarie gebrand.
Kom geniet natuurgeluide in jou ore
“Baie mense voel oorweldig en dit was vir ons noodsaaklik om te help om mense se geestelike en emosionele welstand te ondersteun. Die natuur bied nog altyd die perfekte ontvlugting van stres en druk. Hierdie natuurlike ontvlugting is presies wat mense nou in hierdie tyd nodig het.”
Drome van ʼn groener Kersfees
Só kan jy ook jou uitwerking op die aarde dié feestyd inperk.
WWF verwelkom ook hernubare energie
Die Wêreldnatuurfonds (WWF) het Donderdag die aankondiging verwelkom dat Jeff Radebe, minister van energie, ʼn kontrak van R56 miljard met onafhanklike kragvoorsieners aangegaan het.
Só stroop ons Moeder Aarde leeg
In Afrika word alles wat leef en beweeg, gevang en opgeëet. In Brasilië word dit gestroop en gesmokkel. In die tempo wat die mens besig is om die planeet Aarde te verwoes – die dierelewe het in 40 jaar met 58% gekrimp – het ons 1,6 Aardes nodig om veel langer te oorleef.
Japan vasgevat oor walvisjag
Die internasionale strafhof in Den Haag het bevind dat Japan veel meer walvisse vang as wat vir wetenskaplike navorsing benodig word, en is daarom onwettig.
WWF geskok oor renosterstatistiek
Altesaam 1 004 renosters is verlede jaar in Suid-Afrika gestroop, het die departement van omgewingsake Vrydag gesê.