Die polisie ondersoek tans die saak van ʼn 45-jarige vrou wat op Oukersaand per ongeluk met ʼn windbuks, wat haar seun vir Kersfees as geskenk gekry het, doodgeskiet is.
Lees meerAlles vir Sondag 29 Desember 2013
Jasmin Pretorius: Inwoners betuig meegevoel
Inwoners van Brakpan het Sondag op ‘n versoek reageer om blomme te plaas voor die woonstelblok waaruit die vierjarige Jasmin Pretorius Saterdag verdwyn het.
Video: Selfmoordbom voor Olimpiese winterspele
Pres. Wladimir Putin van Rusland het verskerpte veiligheidsmaatreëls ingestel na ‘n vrou tydens ‘n selfmoordbomaanslag in Volgograd die lewe van minstens 14 mense geëis het. Beeldmateriaal wat die oomblik wat die bom ontplof wys, volg onderaan die berig.
Michael Schumacher erg beseer in ski-ongeluk
Die sesmalige F1-wêreld renkampioen, Michael Schumacher, is erg beseer tydens ‘n ski-ongeluk in die Franse Alpe.
Ermelo-ongeluk eis sewe
Sewe mense is dood en 41 beseer nadat ʼn Iveco-midi-bus en ʼn Nissan Sentra mekaar Sondagoggend vroeg op die N2 buite Ermelo in Mpumalanga getref het.
Kallis kry 100-tal in laaste toets
Die veelsydige Suid-Afrikaanse krieketspeler, Jacques Kallis, het in sy laaste toets ‘n 100-tal, die 45ste van sy loopbaan, aangeteken. Hy het uiteindelik 115 lopies behaal.
Veldtog vir 51ste staat in VSA
Na 150 jaar het die gedagte dat die noordelike distrikte van Kalifornië ‘n eie staat, bekend as Jefferson, weer nuwe lewe gekry.
Polisie ondersoek hartoorplantingspasiënt se dood
Die polisie ondersoek die afsterwe van Paul Thesen, een van die wêreld se langslewende hartoorplantingspasiënte, het sy suster Sondag gesê.
Nkandla-bouer swyg oor bedrogsaak
Thandeka Nene, die eienaar van een van die maatskappye wat pres. Jacob Zuma se Nkandla-woning opgradeer het, swyg oor bewerings van bedrog teen haar, berig EWN.
Potch-ouma oorlede voor kleinkind ‘Holland’s Got Talent’ wen
Elsa Brand, ʼn ouma van Potchefstroom, is oorlede voordat sy kon sien hoe haar kleinkind, Amira Willighagen, Saterdagaand die talentprogram, ‘Holland’s Got Talent’, wen.
Vermiste 4-jarige dood gevind
Die vierjarige Jasmin Pretorius is Saterdagaand dood aangetref nadat sy die oggend uit Suenet-woonstelle in Brakpan verdwyn het.
16-jarige ernstig beseer tydens fietsongeluk
ʼn 16-jarige seun veg om sy lewe nadat hy Saterdag omstreeks 19:40 in Tongaat in KwaZulu-Natal met sy fiets geval het.
Agt sterf toe weerlig kerk tref
Agt mense, insluitend ʼn kind, is Saterdag by ʼn kerk in Malawi dood nadat ʼn weerligstraal die gebou getref het.
Gedagte vir die dag: Die Here is naby in jou pyn
Psalm 34:19 – Die Here is naby mense wat hartseer is; Hy gee mense wat moedeloos is, weer nuwe moed. Dis ongelukkig die waarheid: Die…