Burgert Senekal neem moderne protesmusiek soos “Nkandla Style” en “They tried to make me buy an e-tag” onder die loep.
Alles vir Vrydag 23 Mei 2014
Nuuskommentaar: Hoe ver is SA van (politiek) genormaliseer?
Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing se laaste fases breek nou aan met die inhuldiging van die president en die aanwys van ‘n nuwe kabinet. Eers dan sal ontleders kan ontleed aan wat in hierdie stadium nie baie positief lyk nie.
Foto’s: Drie vas ná reuse-wapenvonds
‘n Man, sy vrou en hulle huishulp is in hegtenis geneem nadat die polisie meer as 300 vuurwapens, ammunisie en plofstof by ‘n huis in Norwood, noord van Johannesburg, gevind het.
Twee ‘renosterstropers’ in wildtuin doodgeskiet
Twee vermeende renosterstropers is Donderdag tydens ‘n skietgeveg met wildbewaarders by Krokodilbrug in die Krugerwildtuin doodgeskiet.
Weermag, polisie ondersoek sjebien-berigte
Die weermag sê hy ondersoek ‘n beweerde konfrontasie tussen die polisie en van sy soldate in Oudtshoorn nadat soldate glo tydens ‘n klopjag by ‘n sjebien in hegtenis geneem is.
OB gaan ‘Zumaville’ ondersoek
Thuli Madonsela, die openbare beskermer, gaan die ontwikkeling van ‘n R2 miljard se dorpie naby president Jacob Zuma se Nkandla-woning ondersoek.
Gedagte vir die dag: Dankbaar vir gebed
God is ons Kragbron en wanneer ons bid demonstreer Hy sy krag aan ons. Hoewel ons in Psalm 139:4 lees: “Daar is nog nie ‘n…