Die Springbokke sal vroeg Sondagoggend saam met die res van Suid-Afrika uit volle bors vir Argentinië ondersteun wanneer hulle die All Blacks aanvat, aangesien ’n oorwinning vir die Poemas aan die Bokke ’n kans sal bied om nog vanjaar die Rugby Kampioenskapsreeks te wen.
Lees meerAlles vir Saterdag 27 September 2014
Video: Gesprek voor noodlottige botsing
Wat sou jy vir iemand sê as jy geweet het jou motor gaan binne oomblikke teen hulle motor bots en dit moontlik noodlottige gevolge gaan hê omdat jy met jou selfoon doenig was?
Vier sterf in KZN-ongeluk
Vier mense, insluitend ʼn drie maande oue baba, is dood nadat ʼn minibustaxi Saterdag sowat 100m teen ʼn wal af gerol het naby Port Shepstone in KwaZulu-Natal.
Gauteng-waterkrisis: Toevoer teen dan herstel
Die watertoevoer na alle dele van Gauteng sal binne twee weke herstel wees mits daar nie kragonderbrekings voorkom nie, het Rand Water Saterdag gesê.
Apple bloos oor iPhone-sagteware en #bendgate
Apple moes die week met die bekendstelling van sy nuwe iPhones bontstaan om vrae te antwoord oor sy nuutste sagteware wat veroorsaak het dat sommige verbruikers sein verloor en die nuwe iPhone 6 wat glo buig.
Foto’s: Vrou kruip op dak weg vir rower
ʼn Vrou van Kalifornië in die VSA het halfnaak op die dak gaan wegkruip nadat ʼn hawelose man by haar huis ingebreek het. Die voorval is op kamera vasgevang.
Video: Slimtoestelle vertel ʼn storie
ʼn Musiekgroep van Oekraïne het ʼn klomp slimtoestelle soos iPhone’s gebruik vir die musiekvideo van hulle nuwe liedjie.
Gauteng-waterkrisis “vir eers onder beheer”
Die watertekort-krisis in Gauteng is vir eers onder beheer, volgens Rand Water.
Video: Cancer.vive; meer as 2 300km in 10 dae
ʼn Groep motorfietsryers het Vrydag op ʼn 10-dag lange reis vanaf Pretoria Girls High vertrek as deel van die jaarlikse Cancer.vive-toer.
Sangoma vas vir verkragting
ʼn Sangoma is in Hammanskraal, noord van Pretoria, in hegtenis geneem op aanklag van verkragting.
Twee ontsnap ná skietery by polisiestasie
Die polisie is op soek na twee moordbeskuldigdes nadat hulle Saterdagoggend tydens ʼn skietgeveg by die Marble Hall-polisiestasie in Limpopo ontsnap het.
Vrou gevonnis ná sy baba uit baarmoeder sny
ʼn Vrou wat skuldig bevind is aan moord nadat sy ’n baba uit ’n hoogswanger vrou se baarmoeder gesny het, is swaar gestraf, berig die Saturday Star.
Wit gesin se plaas glo gegryp vir Mugabe se dogter
ʼn Wit gesin is glo van hul plaas in Zimbabwe af verdryf om plek te maak vir president Robert Mugabe se 24-jarige dogter.
SA gee R350 m. vir Kuba; ooreenkoms erg gekritiseer
Suid-Afrika het ʼn ooreenkoms onderteken om R350 miljoen se ekonomiese bystand aan Kuba te verskaf.
Renosterstroper se vonnis versag
ʼn Thaise burger wat skuldig bevind is aan die handel in renosterhoring, se vonnis is deur die hoogste hof van appèl met meer as die helfte verminder.
Vyf sterf ná bakkie rol
Vyf mense is Saterdag dood in ʼn ongeluk naby Beaufort-Wes, het die Wes-Kaapse nooddienste gesê.
TUT-kampusse heropen
Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie (TUT) gaan sy kampusse weer heropen nadat al die kampusse verlede naweek met onmiddellike effek gesluit is weens gewelddadige betogings deur studente.
Gedagte vir die dag: Alleen-tye
Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou. (Jes 41:10)