“Op die voordeur is die predikant se naam en telefoonnommer. Jan Roetman. Ons voel sommer aan hier is iemand met wie ons Afrikaans kan praat. Ek bel vir Jan,” skryf Thomas Dreyer.
Alles vir Donderdag 19 Oktober 2017
[Foto’s] Ses vas oor miljoene se onwettige tabak en sigarette
“Hierdie is die grootste vrag onwettige sigarette waarop daar nóg beslag gelê is.”
Ma brand toe sy haar lewe waag om kinders te red
ʼn Ma het Woensdagmiddag brandwonde opgedoen toe sy haar kinders uit ʼn brandende woonstel gered het.
Man sterf, nog 1 kritiek ná N1-botsing
Brandweerbeamptes moes meganiese toerusting gebruik om die twee mans uit die wrak te bevry.
Man vas oor MTN-batterye
Die polisie in Modimolle in Limpopo het Woensdag beslag gelê op 15 batterye van MTN-selfoontorings toe ʼn langafstandbus op die N1-snelweg voorgekeer is.
Dudu Myeni by SAL afgedank
Die kabinet het ook reeds die aanstelling van ʼn nuwe SAL-raadsvoorsitter goedgekeur.
Vrou in winkelsentrum vermoor
ʼn Vrou is Woensdagmiddag, glo ten aanskoue van ander klante, in die badkamer van ʼn KwaZulu-Natalse winkelsentrum vermoor.
Grootmense, kleinmense en lewenslesse
ʼn Groot deel van my lewe gaan vandag daaroor om arm kinders te probeer help, maar ek raak ook al meer bewus van die feit dat ons in ons pogings ʼn fout maak as ons nie ook bereid is om by húlle te leer nie.
Gedagte vir die dag: Kyk uit vir ander
Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange. (Filippense 2:4)