Thys se speurwerk kom op ’n afgryslike ontdekking af… Hy vermoed traangas word gedokter met dwelms om mense heeltemal berserk te maak. Is mieliepap, die stapel van die armes, volgende?
Alles vir Woensdag 1 November 2017
[Foto’s] Agt sterf in New York-terreuraanval
“Ek het baie bloed daar gesien. Baie mense het op die grond gelê.”
Oom Herrie se kerrie: Wêreldjudodag
Te midde van moorde en rassespanning beleef oom Herrie elke nou en dan ’n eiland van harmonie – ironies genoeg in ’n saal waar daar geveg word.
Vyf in hof ná ontsnapping uit tronk
“Hulle het op ʼn verwoestingstog gegaan, voorwerpe aan die brand gesteek en skade aan die eiendom aangerig. Tydens die chaos het sewe gevangenes ontsnap.”
Werkloosheidsyfers skets donker prentjie
Suid-Afrika se uitgebreide werkloosheidkoers het in die derde kwartaal van 2017 tot ʼn rekordhoogte gestyg.
Henri van Breda: ‘Ek het nie my gesin vermoor nie’
“Ek was net bang. Ek kan nie onthou wat deur my kop gegaan het nie. Ek het beslis nie helder gedink nie. Ek was net baie bang.”
Wildstropers kry hier die wind van voor
Moet daar dalk veel strenger teen wildstropers opgetree word? Org Potgieter kyk na wat word in Suid-Afrika se buurlande en elders gedoen.
Vryheid, verantwoordelikheid en menslikheid
“Vryheid beteken nie bandeloosheid nie. Dit beteken nie dat daar geen grense is nie.”
Gedagte vir die dag: Opregte berou
Kom tot inkeer en maak reg met God sodat Hy julle sondes sal uitwis. (Handelinge 3:19)
Skopstryd tussen SA losskakels in Frankryk
Twee losskakels uit Suid-Afrika was Sondag in ʼn skopstryd gewikkel in die jongste ronde van die Franse Pro D2-reeks.