Gee gerus vir broccoli en blomkool ’n splinternuwe baadjie en jou gaste gaan vir seker vir meer vra.
Alles vir Dinsdag 30 Januarie 2018
Die val van ʼn vredesikoon – Aung San Suu Kyi
Aung San Suu Kyi se son as vredesikoon het egter vir altyd gesak. En Mianmar self is steeds ’n bitter arm land met ’n ernstige probleem: om net een van sy minderhede as ’n minderheid te erken.
Twee dood, drie beseer in trompop botsing
“ʼn Vrouepassasier is in die ander motor aangetref met kritieke beserings. Onderwyl paramedici haar behandel het, het haar toestand vinnig versleg,” het die nooddienswoordvoerder gesê.
Boek: Raaiselkind
‘n Verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek.
Aardklop 2018: ‘Stof solank jou partytjieskoene af’
Dié kunstefees het verlede jaar ʼn inkomste van meer as R50 miljoen vir die plaaslike ekonomie van Potchefstroom ingebring.
Motoriste gewaarsku: R24-oos gesluit ná botsing
Die R24-ooswaarts is steeds gesluit nadat twee vragmotors Dinsdagoggend gebots het.
Nooitgedacht-waterprojek staan stil ná begroting besnoei word
Die Nooitgedacht-projek is van sleutelbelang om te verhoed dat die stad se grootmaat-watervoorsiening opraak.
Krugersdorp-geweld: ‘Dorp mag nie brand oor iets wat opgelos kan word’
“Rustenburg het gebrand en ons moet nou optree. Ons moenie toelaat dat ons [dorp] brand weens dinge wat ons eintlik kan oplos nie.”
Centurion: Man glo verskeie kere tydens winkelrooftog geskiet
Paramedici het die man op die toneel gestabiliseer en hom toe na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir dringende mediese behandeling.
Gedagte vir die dag: Om God te ken
As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is ’n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. (1 Johannes 2:3-4)