Vandag se belangrike tussenverkiesing in wyk 31 sal ʼn sterk aanduiding gee van hoe die politieke wind vanjaar kan waai vir die bruin stedelike stem op die Kaapse Vlakte.
Alles vir Woensdag 16 Januarie 2019
Byna 200 000 stroom na wildtuin oor feesseisoen
Hoewel die Krugerwildtuin ʼn groot trekpleister vir buitelandse toeriste is, was die oorgrote meerderheid besoekers Suid-Afrikaners wat die land se natuurskoon wou geniet.
Vandag se sportnuus
Die Australiese Ope het gister sy tweede dag in Melbourne beleef en in rugbynuus het die Kings se haker, Michael Willemse, bevestig dat hy in gesprek is met die Skotse span Edinburgh.
Vermeende reeksmoordenaar in hof
“Al die liggame is binne ʼn kort afstand van mekaar af gevind en twee van die slagoffers is lede van dieselfde familie.”
SA rolprentmaker dood in hotelkamer gevind
Die rolprentvervaardiger was die meerderheidsaandeelhouer in die Kaapstad-gebaseerde 7Films-maatskappy wat hy saam met Lourens van Rensburg besit het.
‘Selfone nie rede vir vertragings by binnelandse sake’
Nehawu sê die gebruik van selfone gedurende kantoorure was al voorheen ʼn kwessie onder bespreking tussen die arbeidsektor en werkgewers om te verseker dat dit behoorlik bestuur word sonder om inbreuk te maak op die regte van werknemers.
ANC het nog nooit getransformeer
Die ANC het pas sy stigting – 8 Januarie 1912 – gevier. Een van die dae vier die party sy eerste kwarteeu aan die bewind. Dis ’n goeie tyd vir ’n bestekopname.
Gedagte vir die dag: Skeppingsdoel: Heerskappy
U laat hom heers oor die werk van u hande, U het alles aan hom onderwerp: skape en beeste, alles; selfs die diere in die veld, die voëls in die lug, en die visse in die see wat die oseane deurkruis. (Psalm 8:7-9)