Die hooggeregshof in Pretoria het Donderdag gehoor pres. Cyril Ramaphosa gebruik vertragingstaktiek om nie stappe teen Pravin Gordhan te doen nie en dat hy die kantoor van die Openbare Beskermer ondermyn.
Alles vir Vrydag 2 Augustus 2019
Wildvanger sterf: ‘Hy was ʼn legende en ʼn yster gewees’
“Hy het tot op sy laaste dag dit gedoen waarvoor hy lief was.”
Israel toenemend in die spervuur
Susie Linfield, ’n professor in die Departement Joernalistiek by die New York-universiteit, New York het so pas ’n opspraakwekkende boek gepubliseer wat fokus op groeiende anti-Semitisme in die linkse beweging in die VSA.
Panyaza Lesufi en die skoolnaam dwaalspoor
Vir hom is hierdie sleutelpos wat hy beklee, ’n geleentheid om politieke punte aan te teken en ideologiese speletjies te speel, met Gauteng se leerlinge as speelballe.
Brexit: Kan BoJo die Britte red?
Ten spyte van skeptisisme oor Johnson, kan hy met sy aanslag en gewildheid by die publiek, asook by opposisiekiesers, wel een van Brittanje se beter eerste ministers word.
Gedagte vir die dag: Lewende stene
Hy wat alles laat gebeur volgens sy raadsbesluit. (Efesiërs 1:11)