“Dit kan nie reg wees dat ʼn student doodgemaak word nie. Ons soek net geregtigheid.”
Alles vir Maandag 5 Augustus 2019
Gautengse inwoners steeds sonder water ná pyp bars
Inwoners van talle woonbuurte in Gauteng wat sonder water gelaat is nadat ʼn groot waterpyp van Rand Water die afgelope naweek gebars het, het vanoggend die nuwe week begin met krane wat steeds droog is.
My land, Suid-Afrika!
Die vraag is wat kan gedoen word om diegene wat die swaarste onder ANC beleid ly, naamlik die armes, in te lig sodat hulle kan besef die ANC is besig om hul toekoms te steel.
Paramedici staan bont tydens talle voorvalle
Paramedici is Sondag besig gehou op die tonele van talle ongelukke en voorvalle op verskeie plekke oor die hele land.
Gedagte vir die dag: God is in beheer
Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet. (Romeine 8:28)