Choc, die kinderkankerstigting van Suid-Afrika, se splinternuwe plakkie-veldtog word op 14 Februarie van stapel gestuur.
Alles vir Donderdag 6 Februarie 2020
Hof besluit later oor OB se Ramaphosa-verslag
Ramaphosa se regspan sê die OB was nie by magte om die saak te ondersoek nie.
Vandag se sportnuus
Sharks kies hul span vir hul Dunedin-ontmoeting met die Highlanders.
Hollywood-legende Kirk Douglas sterf
Douglas was veral bekend vir sy rolle in Champion (1949) en Spartacus (1960).
Beurtkrag duur moontlik tot naweek voort
Die kragvoorsiener herinner Suid-Afrikaners ook daaraan dat ’n moontlikheid van beurtkrag oor die volgende 18 maande bestaan.
Trump vrygespreek ná staat van beskuldiging
Só het die senaat gestem.
Gedagte vir die dag: Twyfelaars
Jesus se reaksie daarop was: “Glo jy nou nadat jy klaar gesien het? Geseënd is hulle wat nie sien nie, en tog geglo het.” (Johannes 20:29)