“Die OB moet ook bepaal of die geld op bedrieglike wyse spandeer is en indien wel, hoe die geld teruggekry gaan word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "OB"
Nóg ʼn slag vir OB in hof
Mkhwebane het in 2018 aangevoer die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet betaal vir private veiligheidsdienste vir die twee fluitjieblasers.
Hof besluit later oor OB se Ramaphosa-verslag
Ramaphosa se regspan sê die OB was nie by magte om die saak te ondersoek nie.
OB eers nie uit pos verwyder
Die DA vra al maande lank dat die komitee met stappe begin om Mkhwebane van haar amp te onthef.
OB kry geld om ‘staatskaping’ te bekyk
Die Nasionale Tesourie het onderneem om bykomende geld aan die openbare beskermer (OB), Thuli Madonsela, te verskaf vir haar ondersoek na beweerde “staatskaping”.
OB gevra om ‘onregmatige betalings’ te ondersoek
Die openbare beskermer (OB) is versoek om ondersoek in te stel na bewerings dat Danny Jordaan, burgemeester van Nelson Mandelabaai, opdrag gegee het vir onwettige betalings aan voormalige stadsraadslede.
OB kry reddingsboei
Die kantoor van die Openbare Beskermer (OB) is van insolvensie gered deur ʼn reddingsboei van R60 miljoen in die begroting, het Beeld Donderdag berig.
AfriForum gee Vrystaatse regering se webtuiste by OB aan
As deel van ʼn ondersoek na beweerde onreëlmatighede in die toekenning van ʼn tender aan Cherry Ikamva Jugganaut Joint Venture (CIJ) om die Vrystaatse Provinsiale Regering se webwerf te herontwerp, het die burgerregte-organisasie AfriForum op 29 April 2014 ʼn verslag aan die Openbare Beskermer oorhandig.
Nkandla-verslag: Staat gaan vir OB se regskostes opdok
Die kabinet se veiligheidsgroepering gaan adv. Thuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), se regskostes betaal.
Nuuskommentaar: Nkandla – Mag die president vir ewig lewe!
Duidelike spanning is besig om tussen die ANC en die Openbare Beskermer op te bou oor die OB se Nkandla-verslag. Dit maak vandag selfs weer ‘n draai in die hof, al het die kabinet se veiligheidsgroepering die aansoek om ‘n interdik laat vaar.
Nkandla-verslag: Mandonsela in spervuur
Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), het beskuldigings deur Stone Sizani, die ANC se hoofsweep, oor haar ondersoek na president Jacob Zuma se privaatwoning in Nkandla, KwaZulu-Natal as “ongegrond” verwerp.
“OB-bevindings sal nie 2014-verkiesing beïnvloed”
Die Openbare Beskermer se verslag wat Maandag bevind het dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se voorsitter, adv. Pansy Tlakula, skuldig is aan onbehoorlike gedrag en wanadministrasie, sal glo nie ʼn invloed op volgende jaar se nasionale en provinsiale verkiessings hê nie.