Wat van die wonderlike taal môre, oormôre en in die jare wat kom, in die verre toekoms? Gaan Afrikaans saam op die reis na môre? Gaan dit vorentoe nog gewig dra? Wat van Afrikaans en ons kinders, kleinkinders en agterkleinkinders?
Alles vir Maandag 20 Julie 2020
Hulde gebring aan plasingsagent wat aan Covid-19 sterf
“Sy was bekend as een van Suid-Afrika se voorste agente en het van die land se bekendste akteurs verteenwoordig.”
Vrou se liggaam in see by Kalkbaai-hawe gekry
Die vrou was vermoedelik in haar dertigs of veertigs.
Covid-19-statistieke: Meer as 5 000 sterf reeds
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Geen kortpaaie nie
God is téén dié wat te veel van hulleself dink, maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade. (1 Petrus 5:5)