Die ramptoestand is aanvanklik op 15 Maart verlede jaar vir drie maande ingestel.
Alles vir Vrydag 12 Maart 2021
Hofbesluit oor Unisa se studentegetalle ʼn ‘oorwinning’
Die EFF het die besluit teen die “waansinnige” minister verwelkom.
Ramaphosa veroordeel man se dood tydens studentebetoging
Die voorval het hernieude woede en kommer oor polisiewreedheid veroorsaak en het reeds tot verdere betogings gelei.
Covid-19-statistieke: 27 000 aktiewe gevalle
Kry die jongste syfers hier.
Gedagte vir die dag: Die waarheid in fokus
Maak oop my oë sodat ek die wonders kan sien wat opgeskryf is in u gebooie. (Psalm 119:18)