Is varkvleis gesond, bevat dit parasiete en hoe maak jy dit reg gaar? Maroela Media verskaf antwoorde op vrae oor dié vleissoort.
Alles vir Vrydag 12 Maart 2021
Lewe van vyf vroue verweef in ‘Afgrond’
Hoe naby moet ons aan die rand van ʼn afgrond staan voor ons besluit om verantwoordelikheid vir ons eie besluite te neem?
Rower doodgeskiet toe hy motoris met speelgoedgeweer dreig
Die vermeende rower het glo ʼn speelgoedgeweer op die mans gerig, maar is in die proses met ʼn regte vuurwapen doodgeskiet.
Beleid doelbewuste aanval op Afrikaanse skole – AfriForum
Belanghebbendes het tot vandag (Vrydag) tyd gehad om op die wysigings van openbare skole se toelatingsbeleid te reageer.
Plaasafsetting: MRK ‘bang’ vir ANC-regering
Die DA sê die enigste afleiding is dat die Menseregtekommissie polities gekaap is.
John Steenhuisen reageer op ‘koalisie’-gerugte
Ons voorsien drie moontlike scenario’s vir die toekoms van ons land, skryf DA-leier John Steenhuisen.
NSFAS: tragies, onafwendbaar, onvolhoubaar
Die redes vir NSFAS se mislukkings blyk veelvuldig te wees, tog staan ’n paar probleme prominent uit.
Vlieërplankongeluk eis ‘Egoli’-akteur
“’n Klein vertroosting te midde van hierdie tragedie is dat hy gesterf het terwyl hy een van die dinge gedoen het waarvoor hy die liefste was, op die strand naby die water.”
Dié honde weet wanneer jy Covid-19 het
Navorsing dui daarop dat honde selfs die virus by asimptomatiese pasiënte kan opspoor.
Hollywood: Oscar-wenner wil politiek toe; Gucci-fliek op pad
“Ek sal eerder in ʼn Rolls Royce huil voordat ek gelukkig is op ʼn fiets,” het sy een keer gesê.
Rhodes-hulle ontspoor die Pietersen-wegholtrein
Jonty beklink die wedstryd met ’n ses vir Suid-Afrikaanse legendes.
Geskorste staatsdienswerkers kos jou soveel
Sommige staatsdienswerkers is al amper twee jaar lank met volle betaling en voordele geskors.
Roger wil nou oefen en later speel
“Hy is 39 jaar oud en dit is ongehoord dat ’n manspeler op daardie ouderdom nog Grand Slams wil én kan wen. Sy storie is nog nie klaar nie en uit ’n ondersteuner se oogpunt sal dit lekker wees om te volg,” het Brittanje se voorste speler van Federer gesê.
Zoeloekoning sterf
Leiers van ʼn groot verskeidenheid instansies het Vrydag hul medelye ná die koning se dood betoon.
Resep-video: Cremora-tert
Hierdie moeitevrye tert is ʼn ou bekende onder Suid-Afrikaners.
Groot kommer oor power speurwerk in Gauteng
Slegs ʼn tiende van verdagtes wat met huisrooftogte verbind word, is vasgetrek.
Boek: ‘Seuns sonder pa’s’
In Suid-Afrika ken meer as 60% van alle kinders nie hul pa nie. Die afwesigheid van ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort.
Mkhwebane moet werksaansoek by Staatsveiligheid vir DA wys
Die openbare beskermer het die DA hof toe gesleep nadat die party haar ʼn spioen genoem het.
Pastoor skuldig aan verkragting, roof
Die pastoor het die slagoffer se klere gevat en haar kaal in ʼn bos agtergelaat.
Luister: Irene-Louise bemoedig Evasgeslag met popmusiek
“Aan die een kant is sosiale media ʼn wonderlike platform vir die bevordering van sekere maatskaplike kwessies, maar aan die ander kant is dit ongelooflik sleg vir mense se geestesgesondheid – myne ook.”