Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “alte” en “al te”.
Alles vir Donderdag 1 April 2021
Kom boer op Maroela! Splinternuwe landbouportaal bekendgestel
Maroela Media se landbouportaal, met die naam “Boer”, word vandag amptelik bekendgestel.
Muthambi vies oor kaal vrou in komiteevergadering
Muthambi het deelnemers aan aanlynvergaderings al vantevore gewaarsku dat hul rekenaarskerms aanvaarbare agtergronde moet vertoon.
OG-verslag: Groot kommer oor staatsbeheerde instellings
Die ouditeur-generaal het bevind verskeie staatsdepartemente se onvermoë om hul bedrywighede vol te hou en dienste te lewer het reeds ʼn uitwerking op mense se lewens.
Oud-verkeershoof skuldig aan korrupsie, bedrog met lisensies
Hy voer aan hy is onder druk geplaas om by die bedrieglike bedrywighede betrokke te raak.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 400 nuwe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Gedagte vir die dag: Toe loop sy anderkant die dood in die lewende Jesus vas
Jesus sê toe vir haar: “Moenie aan My raak nie, want Ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Gaan na my broers en vertel vir hulle: Ek vaar op na my Vader toe, wat ook julle Vader is, na my God toe, wat ook julle God is.” (Johannes 20:17)