Polisieowerhede is gekritiseer oor “voortydige” uitlatings kort ná die ongeluk dat Woods nie roekeloos bestuur het nie.
Alles vir Donderdag 1 April 2021
Jy mag reis, maar jou drankies bly tuis
“Mense gaan nie toegelaat word om drank van een plek na die volgende te neem nie.”
Naamsveranderinge doen niks aan slaggate, rioolslyk
Die huidige werkswyse verswelg eenvoudig ons ryk verskeidenheid van minderhede en kulture, wat gereflekteer word in, onder meer, dorp- en straatname.
Apple Pay nou ook in SA beskikbaar
Talle Twitter-gebruikers het Dinsdag gespog dat hulle daarin geslaag het om hul bankkaarte op die Apple Wallet te laai en reeds suksesvol met die diens betalings gedoen het.
Om self te pluk
Stowwerig, taai en dors dra ons die laaste krat bakkie toe, nie min trots op ons nederige oes nie. Maar die werk is nog lank nie klaar nie. Daardie hope “pers goud” moet nou gesorteer en skoongemaak word. Vanaand nog.
Boekresensie: Armand kook kaal volume 2
Al suggereer die titel en die voorbladfoto stuitig dat Aucamp nakend kook, beteken dit eintlik dat hy verkies om met vars, onverwerkte en onverfynde bestanddele sy ding in die kombuis te doen.
Duhan en CJ onder Sesnasies se bestes
Die 25-jarige Van der Merwe het nie net die meeste drieë (vyf) gedruk nie, maar ook die legendariese Brian O’ Driscoll se rekord verbeter.
Kongres bewys noodsaak van veeltaligheid
Die bostaande taalondervindings bewys ook weer waarom dit noodsaaklik is om die behoud van Afrikaans as primêre, sekondêre en tersiêre onderrigmedium te eis. As Afrikaans verder afgeskaal word, het ander inheemse tale geen kans om tot hierdie vlakke te ontwikkel nie.
Aanvaller doodgeskiet wat man op plaas oorrompel
Die man was buite besig om herstelwerk aan ʼn voertuig te doen toe die aanvallers toegeslaan het.
Wenke vir die onvoorbereide skoledebatkompetisie
Volg dié 10 stappe as voorbereiding en kom praat ’n hond uit ’n bos uit by hierdie jaar se Dink of Sink-virtuele skoledebatkompetisie.
Top-advokaat gaan De Ruyter ondersoek
Eskom het spesifiek dié senior advokaat versoek om die bewerings teen sy uitvoerende hoof te ondersoek.
Kind, drie ander sterf in nóg VSA-skietvoorval
Die voorval het Woensdag in ʼn kantoorgebou in Kalifornië plaasgevind.
Boek: ‘Dinge van ʼn hond’ – SP Benjamin
‘Dinge van ’n hond’ is ’n roman oor vergeet, maar ook oor onthou. En die besef dat ’n mens jou nooit rêrig van jou verlede kan losmaak nie.
Spanjaard steeds Medvedev se tier
Naomi Osaka se onoorwonne rekord – wat oor 23 wedstryde strek – is ook beëindig.
Maatreëls oor Paastyd ‘onvoldoende’ om infeksies te stuit
“Die afwesigheid van doeltreffende stappe om die gevare wat uitermatige alkoholgebruik inhou te verminder, kan lei tot ʼn herhaling van wat in Desember gebeur het.”
Resep: Peer-en-bosbessie-tertjies
Hierdie deftige happie is vars en pikant, maar tog baie maklik om te maak.
Musiekvideo bring hoop voor Paastyd
“Ek het bonatuurlik ervaar hoe die Here vir my die musiek en lirieke gee. Die kern van die boodskap is om vir mense hoop te bring in ʼn tyd waar dit vir baie mense donker is.”
Inenting van plaaswerkers moet prioriteit wees – TLU
“Ons kan nie bekostig dat plase in kwarantyn geplaas moet word, sou daar ʼn Covid-19-uitbreking [op die plaas] wees nie.”
Conway reeds onder voorste T20-kolwers
“Ons het nog altyd geweet dat Devon ’n baie spesiale speler is, maar hy speel tans ongelooflike krieket,” sê Nieu-Seelandse afrigter van hul Suid-Afrikaans gebore ster.
Drie Mpumalanga-hoës in hof oor korrupsie
Een van die beskuldiges is die waarnemende direkteur van openbare vervolging in die provinsie.