Daar wag ʼn paar uitputtende en senutergende dae op van die wêreld se voorste gholfspelers, veral as die weer nie gaan saamspeel nie.
Alles vir Saterdag 5 Junie 2021
Bulls wen, maar Duane het seer
Van die Varsitybeker tot die Curriebeker het al staanplek in Pretoria gekry en ná gisteraand se Harry Houdini-vertoning teen die Stormers lyk dit asof die Bulls ook na Treviso sal reis om Europa se beste aan te vat.
Vier keer lewenslank vir pa wat moor
Die kinders se liggame is op twee verskillende plekke in die Burgersfort-omgewing aangetref.
Covid-19-statistieke: Meer as 58 000 aktiewe gevalle
Kry die jongste koronavirussyfers hier.
Saai ‘skepties’ oor Ramaphosa-uitsprake oor grond
Die organisasie sê boere en grondeienaars word nie gerusgestel deur die president se uitsprake nie.
Gedagte vir die dag: Vrug van die gees
Die vrug wat die Gees voortbring, is: vreugde, vrede, geduld, liefde, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. (Galasiërs 5:22-23)