“Jy is baie gelukkig as jy die geleentheid kry, jy is nóg gelukkiger as daar ewe skielik ʼn klomp mense is wat van jou musiek hou.”
Alles vir Saterdag 26 Maart 2022
Polisieman sterf toe skietery uitbreek
Die polisie het gereageer op inligting dat ʼn groep verdagtes in ʼn gastehuis vergader om ʼn rooftog te beplan.
Tuiskoms: Waar ons vandaan kom en waar ons heen gaan
“Tuiskoms” word as ʼn merkwaardige reis van herbesinning beskryf wat ʼn helder hoop tot die toekoms verskaf. Lees ‘n uittreksel uit Carel Boshoff se jongste boek:
Dié flieks is vir Silwerskerm-pryse benoem
Die toekennings word Saterdag (26 Maart) tydens ʼn spoggeleentheid by The Bay Hotel in Kampsbaai uitgedeel.
Pure Leeueplesier vir die Lions teen Ospreys
Die Walliesers, met ʼn heelwat ouer span, het merkbaar swaar getrek.
Covid-19-statistieke: Een nuwe sterfte aangemeld
Die getal nuwe gevalle en die positiwiteitskoers is ook laer as wat Donderdag aangeteken is.
Baba Isabella se sus gebore: ‘Sy sal haar ken’
Klein Isabella Stark is in September verlede jaar dood nadat haar longe platgeval het.
Gedagte vir die dag: Dra vrug vir Jesus
Elkeen wat aanhou sonde doen, doen ook wat teen die wet is, want sonde is wetteloosheid. (1 Johannes 3:4)