Die Valke het Sondag gesê sy ondersoek na ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se finansiële sake het begin.
Alle stories op Maroela Media
Bokke wys hul staal teen die All Blacks
Morné Steyn se akkurate skopvoet het Saterdag vir die Springbokke ʼn 18-5 oorwinning verseker oor die All Blacks.
Curriecup-reeks lewer verrassende resultate op
Die Blou Bulle het Vrydag gewys hy is steeds ʼn span om mee rekening te hou in die Currie Cup-reeks toe hy die Griekwas met 44-20 verslaan het.
21 Augustus 2011
Idioom: My oupa se hond en sy oupa se hond het saam aas weggesleep. Betekenis: Ons is baie ver langs familie.
21 Augustus 2011
Die engel sê vir Maria: “God bewys genade aan jou… jy sal ‘n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus…
AfriForum Jeug: Konflik op UV-kampus as gevolg van swak bestuur
AfriForum-Jeug sê die studente-onluste by die Universiteit van die Vrystaat (UV) is die gevolg van die UV-bestuur se gedwonge politieke inmenging in studentesake.
Jong gesin ernstig beseer in botsing
ʼn Gesin van drie is ernstig beseer nadat hulle motor in ʼn botsing betrokke was met ʼn bakkie op die R59 tussen Vereeniging en Sasolburg.
Malema einde van die maand verhoor
Die dissiplinêre verhoor van ANC-jeugligaleier, Julius Malema, en die liga se woordvoerder, Floyd Shivambu, sal op 30 en 31 Augustus plaasvind.
Swanger vrou se liggaam op sportveld gekry
ʼn Vrou wat vermoedelik swanger was se liggaam is op ʼn sportveld in Bonteheuwel in Kaapstad gekry.
Pluralisme is die antwoord anderkant modernisme
In my eerste blog sal ek graag ʼn paar notas wil maak oor hoe ek Suid-Afrika se toekoms sien. Ek doen dit in telegramstyl en…
20 Augustus 2011
“In die begin was die Woord daar en die Woord was by God, en die Woord was self God… die Woord het mens geword en…
20 Augustus 2011
Het jy geweet? Alhoewel die uitdrukking eintlik te kus en te keur is, het die gebruik van die uitdrukking te kies en te keur sterk…
Malema aangekla ná Botswana-uitlatings
Die ANC het sy jeugleier, Julius Malema, aangekla nadat hy die party se grondwet oortree het.
Suid-Afrikaner sterf in aanval in Somalië
ʼn Suid-Afrikaner van Petrus Steyn in die Vrystaat het onlangs in Mogadisjoe in Somalië gesterf.
NPA oorweeg klagte teen Winnie Madikizela-Mandela
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hy sal binnekort ʼn besluit neem oor of hy Winnie Maikizela-Mandela sal aankla vir regsverydeling.
Ideale talewet kort nou praktiese voorstelle
Die voorlegging aan die parlement van ‘n nuwe Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale skep ‘n geleentheid vir almal wat veeltaligheid wil bevorder om voorstelle te maak…
19 Augustus 2011
“Die dag kom… dié wat teen God in opstand is… sal die kaf wees en verbrand word… maar vir julle wat eerbied het vir my…
19 Augustus 2011
Wat is jou mening oor die hedendaagse Afrikaans wat die tieners op sosiale netwerke besig?
Die Kaap is weer Hollands na gesprek oor die kleurrykheid van Afrikaans
“Ek praat Afrikaans. Hierdie is my storie.”
Stad Kaapstad kry interdik teen stakende werkers
Die munisipale werkers vakbond Samwu sê hy sal gehoor gee aan die interdik wat aan die Stad Kaapstad toegestaan is wat werkers verhoed om nie-stakende werkers te intimideer of gewelddadig op te tree.