Die Justice Project South Africa (JPSA) het ʼn kriminele klag gelê teen die adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Ndumiso Jaca, na berigte dat hy vals nommerplate gebruik.
Alle stories op Maroela Media
Vier mans ernstig beseer na gasontploffing
Vier mans het ernstige brandwonde opgedoen na ʼn beweerde gasontploffing by ʼn fabriek in Alrode Park in die ooste van Johannesburg.
Dirk van Schalkwyk “laat die stories loop” op Erfenisdag
Die storieverteller Dirk van Schalkwyk tree op nasionale Erfenisdag, 24 September, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.
Vrou van ventilator afgehaal na taxi haar sleep
Die Johannesburgse advokaat wat verlede week deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, is Sondagoggend van die ventilators afgehaal.
Morula Sun-casino van R3,5 miljoen beroof
Die polisie in Gauteng het ʼn soektog van stapel gestuur na 18 verdagtes wat Sondag die Morula Sun-casino buite Pretoria, beroof het.
OB hersien ‘olieskandaal’
Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, is besig met ‘n hersiening van die sogenaamde olieskandaal, berig die New Age.
‘Slegs Maori’s in Nieu-Seeland’ en ander nuus
Dagsê aan al die lesers.* Uiteindelik breek die langverwagte, grootste sportgebeurtenis van 2011 aan. ʼn Indrukwekkende openingseremonie gaan die eerste wedstryd vooraf. Wat my onmiddellik…
19 September 2011
“God is vir ons, wie kan teen ons wees? … ons is meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet… hiervan is ek oortuig……
19 September 2011
Wat is jou mening oor die gebruik van Afrikaans in rekenaarterminologie?
Vrou verkrag, dogter ontvoer
ʼn Vrou is voor haar 2-jarige dogtertjie verkrag in Orange Farm, suid van Johannesburg.
Zuma wil glo hê Ngcobo moet ondersoek na wapenskandaal lei
President Jacob Zuma wil volgens mediaberigte hê dat voormalige hoofregter, Sandile Ngcobo, moet die kommissie van ondersoek lei na die omstrede wapenskandaal.
Malema-verhoor op 8 Oktober hervat
Die ANC sê die dissiplinêre verhoor van sy jeugligaleier, Julius Malema, en vyf van sy kollegas is tot 6 Oktober uitgestel.
18 September 2011
Ons verleentheid is baie keer God se geleentheid! T.w.v. van sy getuienis word Paulus as gevangene na Rome gestuur. So kom die Goeie Nuus van…
18 September 2011
Woord:
Luikrugmotor
Rooi kolwyntjies met suurroomversiersel
Kolwyntjies met regte botter.
Ierland veroorsaak wêreldbeker-opskudding
Ierland het ‘n opskudding veroorsaak nadat hy Saterdag op Eden Park die Drienasies-kampioene Australië met 15-6 geklop het.
Kalfie vrek na hy in mik van boom vassit
Die witrenosterkalf wat vroeër die week vir nagenoeg agt uur in die mik van ‘n boom vasgesit het nadat sy ma doodgeskiet is, is Saterdagoggend dood.
Springbokke behaal oortuigende oorwinning oor Fidji
Die Springbokke het Fidji Saterdag met 49-3 vertrap tydens hulle groep D-wedstryd by die Westpac-stadion in Wellington.
Wil ons die oerwoud veroordeel of verstaan?
Dat Hennie met sy snor en sy AWB-verlede, en James met sy perdestert en sy ANC-familie, nog hoegenaamd bereid is om sáám onder die twee…
17 September 2011
Idioom:
Daar is ʼn tyd van kom en ʼn tyd van gaan