Die weduwee van ʼn boer van KwaZulu-Natal wat glo in Januarie tydens ʼn skietgeveg met die polisie doodgeskiet is, eis meer as R4 miljoen van die polisie.
Alle stories op Maroela Media
Kreatiewe skryfsessies by die Taalmuseum
Skrywers, aspirantskrywers en woordliefhebbers kan op Donderdag 27 of Vrydag 28 Oktober ‘n kreatiewe skryfsessie by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl bywoon.
Nuuskommentaar: Politieke enjinkamer
Pres. Jacob Zuma sal ook ervaar dat die publiek soos skilpaaie begin vasbyt aan hul eise dat korrupsie en inhaligheid nie net ondersoek word nie, maar dat opgetree word.
Watter strome sleur ons Suid-Afrikaners mee?
Dis 31 Mei 1966. Meer as 700 000 deelnemers het by die Voortrekkermonument saamgetrek vir die grootste Republiekfeesparade ooit. Wit, bruin en swart glimlag. Hulle deel…
Louise de Waal-moordverdagte Maandag in hof
Die man wat Louise de Waal na bewering ontvoer en vermoor het verskyn Maandag in die Krugersdorp-streekhof.
17 Oktober 2011
Rugbyspelers trek hul sweetpakke uit – dit is ‘n hindernis tydens die wedstryd. Net so moet die Christen “elke las afgooi, ook die sonde wat…
17 Oktober 2011
Het jy geweet?
Vrou in muur vasgeslaan na sy van waterponie afgegooi is op Vaaldam
ʼn Vrou is beseer nadat sy in ʼn muur vasgeslaan het terwyl sy op ʼn waterponie gery het op die Vaaldam.
Priester in Birttanje skuldig bevind aan molestering van SA seun in 1957
ʼn Hof in die Verenigde Koninkryk het ʼn Anglikaanse priester skuldig bevind aan molestering van ʼn seuntjie van Suid-Afrika in 1957.
Nieu-Seeland pak Frankryk in wêreldbeker-eindstryd
Nieu-Seeland het Australië met 20-6 geklop om sy plek in die Wêreldbeker-eindstryd te verseker.
Vir eensgesindheid lê dié saak te na aan die hart
By die onlangse FAK-Simposium rakende die Malema-haatspraaksaak, het Mnr Willie Spies ‘n verwysing gemaak na die Franse Generaal de Villebois-Mareuil. In die staaltjie wat Spies…
16 Oktober 2011
OEFENING, soos in rugby, is ook vir die geloofwedstryd uiters belangrik! “Ek strek my uit…en span my in.” (Fil. 3:13-14). “Ek oefen my liggaam en…
16 Oktober 2011
Woord:
Obelisk
Malema se dissplinêre verhoor tot 26 Oktober uitgestel
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor sal op 26 Oktober voortgesit word, wanneer finale getuies na verwagting sal getuig.
Louise de Waal-moordverdagte het nie erken hy is “Sondag-verkragter”
Die polisie het berigte ontken dat die man wat in hegtenis geneem is rakende die ontvoering en moord van Louise de Waal erken het dat hy die “Sondag-verkragter” is.
Frankryk deur na wêreldbeker-eindstryd
Die Hane het Wallis in ʼn naelbytstryd met 9-8 geklop om sy plek in die Wêreldbeker-eindstryd te verseker.
Rybewys kan dalk vier jaar vat
Die proses om ʼn rybewys te kry kan tot vier jaar neem indien die departement van vervoer ʼn nuwe voorstel aanvaar.
Malema-tugverhoor Saterdag hervat
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor word Saterdag in Johannesburg hervat.
Strategie van regsopeenhoping kan grond vir politieke kompromie berei
Hoe moet ʼn minderheid te werk gaan om regte effektiewelik af te dwing? Dit is waarskynlik die grootste vraag wat die FAK-simposium van 7 Oktober…
15 Oktober 2011
’n Christen “hardloop soos een wat nie van sy DOEL onseker is nie…en…slaan soos ‘n bokser wat NIE IN DIE LUG SLAAN nie…en…strek hom uit…