Jy is ’n meisie en die toekoms lê oop voor jou. Hoe vind jy uit wat jy met jou lewe wil doen? Hoe kan jy mooi van buite wees, sonder om minder mooi van binne te wees?
Boek: No Longer Whispering to Power – The Story of Thuli Madonsela
Dié belangrike boek is ʼn verslag van die noodsaaklike werk wat die openbare beskermer Thuli Madonsela gedoen het, deur altyd sonder vrees of vooroordeel op te tree.
Boek: Ontdek jou lewensdoel
Ontdek jou lewensdoel gee nie vir jou ’n lys van dinge wat jy moet doen om ’n goeie man te wees nie. Dit help jou om jou hart en die passie wat God in jou geplant het, weer te ontdek. Só kan jy die lewe leef wat spesiaal vir jou beplan is.
[Boek] Oor berge en dale
Daar is nie ’n grondpad te sinkplaat, plaasdraad te hoog of aanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers ’n monument in sy visier het, sal hy dit vind.
[Video] PG du Plessis lees ‘Fees van die Ongenooides’
PG du Plessis lees ʼn hartroerende stuk uit sy bekroonde werk, Fees van die Ongenooides, voor toe Maroela Media in 2014 by hom op sy plaas gekuier het.
Boek: Clemens die kat
’n Storie oor gewildheid, groepsdruk, selfvertroue en ware geluk.
Boek: ‘Hoe om te wen in besigheid’
Hoekom is party mense arm en ander het die vermoë om welvaart te skep asof dit amper moeiteloos is? In ‘Hoe om te wen in besigheid’ vertel Suid-Afrika se eie Richard Bransons en Mark Zuckerbergs hoe hulle dit reggekry het om top-entrepreneurs te word.
Lukrake vrae aan Carina Stander
Die bekroonde Afrikaanse digter, kunstenaar en skrywer, Carina Stander, het onlangs haar jongste boek – ʼn roman – vrygestel. Adéle Changuion het ʼn paar lukrake vrae aan dié skrywer gestel.
Boek: Vuurwerke
Die boek bevat Jan Braai se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, hoender, lamstjops, sosaties, boerewors en beesstert-potjie.
Boek: Vreedsame revolusie
Om ’n vreedsame revolusie om ’n tafel te bewerkstellig is ’n totaal ander uitdaging as om met die vyand agter tralies te onderhandel.
Boek: Op vlerke van geloof
In “Op vlerke van geloof” breek Riekert Botha die Woord oop sodat ons Jesus – die kern van ons geloof – werklik kan leer ken.
Boek: Deeg
’n Besonderse boek wat al die kunsies van deeg fynkam: bestanddele, toerusting, basiese beginsels en puik resepte.
Maroela gesels met Suid-Afrika se hekelkoningin
“As ʼn persoon skep, is sy verwysingsraamwerk en uitkyk op die lewe meer positief en daarmee saam word die selfbegrip só positief uitgebou met elke voltooide skepping,” vertel Karen Adendorff, Suid-Afrika se hekelkoningin.
Kortlyste vir Media24-boekepryse bekend gemaak
Die kortlyste vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2017 is bekend gemaak.
Boek: Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
Die AWS is die normeringsbron vir Standaardafrikaans wat duidelike leiding oor spelling en skryfwyses bied, en is dus ‘n noodsaaklike hulpbron vir mense wat Afrikaans praat en/of skryf – van skoolleerder tot taalspesialis.
AWS: 100 jaar gevier met googleloer, hommeltuig en poenankies
Onder die nuwe toevoegings tot die 2017-AWS tel woorde wat te make het met tegnologiese ontwikkelinge, soos googleloer, hommeltuig, meem, warsender, antispioenware, selfie en skermgreep.
Boek: ‘Om te skryf’
Hoe leer mens om te skryf? Skaf Om te skryf aan en ontdek die vreugde van skryf in Afrikaans!
Debuutbundel: ’n ope brief aan Dorian Gray
Soos in die roman word die grense tussen werklikheid, verbeelding en kuns in die gedigte dikwels oorskry.
Prenteboek sonder woorde help met lees
Met die oog op wêreldboek- en kopieregdag wat vandag gevier word, kyk ons na ’n boek wat lees bevorder.
Nuwe Afrikaanse aanlyn boekwinkel
Varsgedruk stel nuwe aanlyn boekwinkel bekend. Nou kan lesers die allernuutste Afrikaanse boeke moeiteloos aanskaf – selfs op die platteland!