ʼn Vermeende ondersteuner van die Islamitiese Staat, wat daarvan beskuldig word dat hy aanvalle op die vierjarige prins George aangemoedig het, het skuld beken in die hof.
Die wêreld in foto’s – 31 Mei 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Trump en Kim Kardashian vergader
Die Amerikaanse televisiepersoonlikheid Kim Kardashian en pres. Donald Trump het Woensdag vergader. Kyk hier waaroor het hulle gesels:
‘Vermoorde’ joernalis toe springlewendig
Die nuus het Dinsdag aan die lig gekom dat Arkady Babchenko, ʼn Russiese joernalis, dood is nadat hy deur ʼn huurmoordenaar voor die deur van sy woonstel in Kiëf in die Oekraïne geskiet is.
Seun sterf toe toestel ontplof
‘n Jong seun is dood nadat hy met ‘n plofbare toestel, wat glo van Suid-Afrika afkomstig is, gepeuter het.
Die wêreld in foto’s – 30 Mei 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Datum van Zim-verkiesing bekend
Emmerson Mnangagwa, Zimbabwe se president, het belowe dié verkiesing sal vry en regverdig verloop.
Orkaan-dodetal 70 keer hoër as aanvanklik gedink
Die amptelike dodetal is as 64 aangegee, maar daar is nou bevind duisende mense is dood.
Tien persone in Mosambiek onthoof
Tien persone, insluitend kinders, is die afgelope naweek in ‘n dorpie in die noorde van Mosambiek onthoof, vermoedelik deur Islamiete.
Noodlottige skietery in België
‘n Beampte van die Belgiese federale vervolger het aan AP gesê “daar is tekens” dat die skietery ‘n terreuraanval was.
Die wêreld in foto’s – 29 Mei 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Video: Immigrant kry verblyfreg ná heldedaad
“God het my ook gehelp en ek dank die Here dat ek hom kon red.”
Die wêreld in foto’s – 28 Mei 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Rolprentmagnaat dok $1 m. op vir borgtog op seksaanklagte
Harvey Weinstein (66), die bekroonde Amerikaanse rolprentvervaardiger, is Vrydag ná maande se gegons in hegtenis geneem oor seksuele aanklagte wat Hollywood-sterre betrek.
Die wêreld in foto’s – 25 Mei 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Hollywood-legende in sop oor seksklagtes
Dié nuus het bekend geword toe ʼn artikel, waarin die besonderhede van die aantygings van die akteur se beweerde wangedrag uiteengesit is, deur CNN gepubliseer is.
Talle beseer in ontploffing by restaurant
Twee mans het ʼn selfgemaakte ploftoestel in die restaurant laat afgaan voordat hulle van die toneel gevlug het.
SA man hoor sy lot in Britse hof
Emile Cilliers (38), ʼn Suid-Afrikaner wat ʼn sersant in die Britse weermag is, het Donderdag sy lot gehoor nadat hy daarvan beskuldig is dat hy sy vrou twee keer probeer vermoor het.
‘Meeste geld nóg’ aan verkragtingslagoffer toegestaan
“Die uitspraak wys dat as jy net aanhou veg en doen wat jy moet doen sodat geregtigheid geskied, sal daar ʼn lig aan die einde van die tonnel wees.”
Jong SA vrou se dood in Bahamas steeds ʼn raaisel
Carla van Eeden (25) se gesin probeer steeds sin maak van haar dood in ʼn hotelkamer in die Bahamas.