Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Foto’s: Kilauea-vulkaan in Hawaii bly borrel
Minstens nege huise is teen Sondag verwoes weens lawa wat uit die grond opborrel nadat die Kilauea-vulkaan in Hawaii uitgebars het.
Noodoperasie vir Sir Alex Ferguson
Sir Alex Ferguson, die legendariese voormalige bestuurder van Manchester United, moes ʼn noodoperasie ondergaan en is Saterdag na ʼn hospitaal gehaas uit vrees vir sy gesondheid.
SA’ner in Tsjad bied veilige hawe aan olifante
Leon Lamprecht, ʼn oud-Suid-Afrikaner wat homself in Tsjad gevestig het, bied ʼn veilige hawe vir olifante.
Smallville-aktrise in hof oor mensehandel-saak
Allison Mack, voormalige aktrise van die TV-reeks Smallville, het Vrydag in die hof verskyn op aanklag van mensehandel.
1 500 ontruim toe vulkaan in Hawaii uitbars
Nagenoeg 1 500 inwoners is ontruim toe die Kilauea-vulkaan in Hawaii uitgebars het. Lawa het deur die woud gevloei en in geplaveide strate opgeborrel.
Die wêreld in foto’s – 3 Mei 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Verwoestende storm eis tientalle lewens
“Almal was bang en het gehardloop om skuiling te vind terwyl bome en huise weggewaai is. Dit was ʼn nagmerrie.”
104-jarige wil eie lewe neem
“Hy het besluit dit is tyd om dood te gaan. Hy sê hy het alles gedoen wat hy wou.”
Foto’s: Talle sterf toe vliegtuig op snelweg neerstort
Beeldmateriaal het getoon hoe dik swart rookwolke van die toneel af borrel en brandbestryders was op die toneel om die vlamme te blus.
Die wêreld in foto’s – 2 Mei 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Die wêreld in foto’s – 30 April 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Bomaanvalle eis talle, onder wie joernaliste
Die tweede ontploffing het diegene wat hulle na die toneel van die eerste bomaanval gehaas het, geteiken.
Britse minister bedank oor ‘immigrasieskandaal’
Amber Rudd, die Britse minister van binnelandse sake, het Sondagaand bedank.
Man 40 jaar ná reeksmoorde vasgetrek
Die moordenaar is destyds “The Golden State Killer” gedoop, maar die polisie se ondersoek na die misdade het niks opgelewer nie.
Vyf brandbestryders sterf toe hul werkers probeer red
Meer as 180 brandbestryders, 67 brandweerwaens en talle ambulanse is na die toneel gestuur waar die hele fabriek in vlamme gehul was.
Alfie Evans sterf
Klein Alfie Evans, die 23 maande oue peuter van Liverpool in Engeland wie se storie harte oor die hele wêreld aangegryp het terwyl sy ouers desperaat baklei het om hom aan die lewe te hou, het Saterdagoggend gesterf.
ABBA neem nuwe musiek op
“Dit was asof tyd stilgestaan het en ons net op ’n kort vakansie weg was.”
7 kinders by skool vermoor
Meeste van die slagoffers is meisies.
Historiese ontmoeting tussen Koreas geloof
Die leiers van Noord- en Suid-Korea het Vrydag, net maande na ’n jaar waarin dit gelyk het of hulle op die randjie van ’n oorlog was, ’n vredesverdrag onderteken.