Meghan Markle, die hertogin van Sussex, pragtig in ʼn blou en wit skepping, het sosialemediagebruikers aan die gons gehad toe sy ampertjies neer geslaan het toe haar hakskoene gewankel het op die ongelyk kerkterrein.
Dommer is ons voorland, sê kenners
“Om dit reguit te stel, dis nie ʼn geval dat dom mense meer kinders kry as slimmes nie. Dit het iets te doen met die omgewing want ons sien dieselfde verskille binne gesinne,” Rogeberg gesê.
Vrou herenig met baba oor wie sy haar ná ongeluk ontferm
“Die ma het my baie lank vasgehou. Ná die tyd het Dex na my uitgereik en my gesig aangeraak – dit was ʼn baie emosionele oomblik.”
Die wêreld in foto’s – 15 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 14 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Die wêreld in foto’s – 13 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Vaas in skoenboks verkoop toe vir sóveel miljoen
Die gesin was verlede maand besig om hul solder skoon te maak toe hulle op die porseleinvaas afgekom het. Die vaas is dié week vir miljoene meer opgeveil as die prys waarvoor dit deur ʼn afslaer gewaardeer is.
Sportegpaar se kind sterf tragies
“Nooit in ʼn miljoen jaar het ons gedink ons sal pyn soos dié ervaar nie,” het hy geskryf onderaan ʼn foto van sy dogtertjie met ʼn lawwe pienk blomme-hoed op haar kop.
Die wêreld in foto’s – 12 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Foto’s: Só het beraad tussen Trump en Kim Jong-oen afgeloop
Die geskiedkundige beraad tussen pres. Donald Trump van die VSA en die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-oen het Dinsdagmiddag tot ʼn einde gekom met die twee staatshoofde wat ʼn “belangrike en omvattende” dokument onderteken het.
Die wêreld in foto’s – 11 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
‘Wonderwerk’ dat baba ongeluk oorleef waarin oupa sterf
“Die twee het van dag een af ʼn spesiale band gehad. Oupa het so uitgesien om tyd saam met sy kleinseun deur te bring.”
Swerm bye ontwrig politieke byeenkoms
“Ons kan nie sabotasie uitsluit nie,” het hy gesê.
Spesiale muntstukke om Trump-Kim-beraad te vier
Die Singapoer Munt het drie spesiale muntstukke bekendgestel vir die geskiedkundige ontmoeting tussen Amerikaanse president Donald Trump en die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un wat Dinsdag plaasvind.
Kim Jong-un in Singapoer vir vergadering met Trump
Die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un het Sondag in Singapoer geland vir sy geskiedkundige vergadering met die Amerikaanse president Donald Trump.
Vrou geloof wat haar direk ná ongeluk oor baba ontferm
Tulonga Neputa, wat haar direk ná ʼn gru ongeluk op die pad tussen Windhoek en Okahandja in Namibië oor ʼn baba ontferm het, word vir haar optrede geloof.
‘Zim nie gereed vir geloofwaardige verkiesings nie’
Zimbabwe is nog nie gereed vir ʼn vry, regverdige of geloofwaardige verkiesing nie, het ʼn afvaardiging van waarnemers van die VSA, Europa en Afrika Vrydag gesê.
TV-sjef dood in hotelkamer aangetref
“Sy talente het ons altyd verstom en ons sal hom baie mis.”
Die wêreld in foto’s – 8 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vliegtuigongeluk: DNS-toetse dalk nodig weens verminkte liggame
Familie en vriende sal Vrydag poog om hul geliefdes te identifiseer.