Die vrou het aan die polisie gesê haar skoonfamilie het haar oor die afgelope twee jaar verbaal “gemartel” en geviktimiseer.
Foto’s: Vyf dood nadat skieter in nuuskantoor losbrand
“Daar is niks meer vreesaanjaend as om te hoor hoe verskeie mense geskiet word terwyl jy onder jou lessenaar wegkruip en dan hoor hoe die skieter herlaai nie.”
Talle sterf toe brand deur mark woed
Sommige van die oorledenes het doodgebrand, terwyl ander gesterf het weens die rook wat hulle ingeasem het terwyl hulle probeer het om hul eiendom te red.
Foto’s: Jong sokkerspan dae later steeds in grot vasgekeer
“Ons moet die kinders vandag vind. Ons hoop dat hulle nog lewe daar binne.”
Die wêreld in foto’s – 28 Junie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Polisiebeamptes jare ná man se dood van moord aangekla
Vriende het hom die oggend bewusteloos in ’n polisiesel aangetref.
Ma skiet man wat dogter glo teister
“Die manier waarop hy die huis probeer binnegaan het en die goed wat in sy besit was, dui daarop dat hy nie goeie bedoelings gehad het nie.”
Die wêreld in foto’s – 27 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 26 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Foto’s: Wêreld se lelikste brak aangewys
Persone wat jaarliks hul honde vir dié kompetisie inskryf spog met die brakke se “onvolmaakthede” – sommige het nie ʼn pels nie, ander het tonge wat uithang …
Die wêreld in foto’s – 25 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
ANC veroordeel aanvalle in Zim, Ethiopië
“Hierdie barbaarse dade het geen plek in ʼn vreedsame, voorspoedige en geïntegreerde Afrika wat transformeer en poog om inisiatiewe vir groei en volhoubare ontwikkeling te versnel nie.”
Zim-aanval: Nóg beserings aangemeld
David Parirenyatwa, die land se minister van gesondheid, sê hoewel sommige mense vir geringe beserings behandel word, is daar talle beseerdes wat chirurgie moet ondergaan.
Zim-president oorleef aanval: Video wys ontploffing
ʼn Video wys die oomblik toe die granaat in die hoek van die verhoog ontplof het.
Melania Trump laat die tonge klap
“Dis ʼn baadjie,” het Melania se woordvoerder gesê. “Daar was geen verskuilde boodskap nie.”
Zim-president oorleef bomontploffing
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Saterdag ʼn bomontploffing oorleef.
Talle dood ná ontploffing waar Ethiopiese minister praat
Die verdagte het glo ʼn handgranaat gebruik en dit “na die verhoog probeer slinger”.
Gestrande jong SA’ners in China kry dán paspoorte
Sy is “dankbaar dat hierdie voorval opgelos is”, sê Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.
3 in hof ná moord op Namibiese egpaar
Giel (79) en Sarie Botma (78) is in Februarie vanjaar op hul plaas in die Koës-omgewing, in die suide van Namibië, vermoor.
Einde van bekende, geliefde gorilla
Haar eerste voorbladfoto, wat in 1978 verskyn het, was ʼn foto wat sy van haarself in ʼn spieël geneem het.