“Modimolle-monster” verlof tot appèl-aansoek van die hand gewys

Kotzé tydens 'n vorige hofverskyning. Foto: Werner Beukes/SAPA

Kotzé tydens ‘n vorige hofverskyning. Foto: Werner Beukes/SAPA

Regter Bert Bam het het vandag Johan Kotze, Andries Sithole, Pieta Mohlake en Sello Mphaka se verlof tot appèl-aansoek in die Pretoriase Hooggeregshof van die hand gewys.

Kotze, die sogenaamde ‘Modimolle-monster’, en sy drie medepligtiges is twee maande gelede in die Pretoriase Hooggeregshof elk lewenslange tronkstraf opgelê. Kotze en Andries Sithole is lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord op Conrad Bonnette (19). Hy was Ina Bonnette, Kotze se eksvrou, se seun. Pieta Mohlane en Sello Mphaka is vrygespreek op die moordklag.

Al vier mans het 10 jaar tronkstraf gekry vir ontvoering en is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die klagtes van verkragting.

Kotze is ‘n verdere 15 jaar tronkstraf opgelê vir aanranding met die doel om ernstige liggaamlike skade aan te rig en sy drie medepligtiges het hiervoor agt jaar tronkstraf ontvang.

Lees ook:

“Mens moet net sterk staan,” sê Ina Bonnette
‘Modimolle-monster’ en kie gevonnis
Hof stampvol vir ‘Modimolle-monster’-vonnis
‘Modimolle-monster’: Verdediging vra 15 jaar
‘Modimolle-monster’: “Ek hoop hy vrot in die tronk”
‘Modimolle-monster’: Die volledige uitspraak
‘Modimolle-monster’: Uitspraak gelewer
‘Modimolle-monster’ het medebeskuldigde 48 keer gebel‘Modimolle-monster’: Uitspraak volgende week gelewer
‘Modimolle-monster’: “Ina se getuienis kan nie vertrou word nie
‘Modimolle-monster’: Verdagte is MIV-positief
‘Modimolle-monster’: Ina se eksman getuig
‘Modimolle-monster’-saak uitgestel vir getuies
‘Modimolle-monster’-saak uitgestel
Sielkundige getuig oor ‘Modimolle-monster’
‘Modimolle-monster’: Nuwe sielkundige bewyse
‘Modimolle-monster’: Vermeende verkragter bang vir polisie
‘Modimolle-monster’-saak uitgestel
‘Verkragters’ gelukkig om wit vrou te kry, hoor hof
‘Modimolle-monster’ het aanval glo “haarfyn beplan”
‘Modimolle-monster’: Sithole het glo gehuil
‘Modimolle-monster’ en Ina het glo ooreenkoms gehad
‘Modimolle-monster’: “Ons is gedwing”
‘Modimolle-monster: Saak uitgestel
‘Modimolle-monster’ het Ina glo verafgod
‘Modimolle-monster’: Kliniese sielkundige volstaan met verslag
Kotze het geglo sy huwelik was ‘heilig’
‘Modimolle-monster’ glo hy het nie ‘n misdaad gepleeg nie
‘Modimolle-monster’: Kotze onder kruisverhoor
Modimolle-monster vandag onder kruisverhoor
“Modimolle-monster” vandag dalk in getuiebank
“Modimolle-monster” glo ‘onbevoeg’; dokter getuig
“Modimolle-monster” weer in hof
Man afgedank ná hy “Modimolle-monster” op Facebook ‘loof’
Modimolle-monster: Saak uitgestel
‘Modimolle-monster’: Kotze se brief opgespoor
Modimolle-monster: “Geen tekens van verkragting”
Modimolle-monster: ‘Martelinstrument’ het haar ook bevry
‘Modimolle-monster’ se vriend, dogter getuig
Verdere getuienis in ‘Modimolle-monster’-saak
“Hulle kon haar nie verkrag het nie”
‘Modimolle-monster’ erken hy het seun geskiet
‘Modimolle-monster’: “Dit is nie in my aard om iemand seer te maak nie
‘Modimolle-monster’: “Ek het Ina probeer beskerm”
‘Modimolle-monster’ het glo oor kanker gejok
‘Modimolle-monster’: Ek het jou lief daarom martel ek jou
“Hy het my kind vrek geskiet”
‘Modimolle-monster’: Vermoorde seun se vriend getuig
‘Modimolle-monster’ weier om te pleit
‘Modimolle-monster’: Ina sal moontlik eerste getuig
‘Modimolle-monster’: Verhoor begin
‘Modimolle-monster’ geskuif ná selmaats kla
‘Modimolle-monster’ geskik vir verhoor
‘Modimolle-monster’ weer agter tralies
‘Modimolle-monster’ bly langer in Weskoppies
‘Modimolle-monster’: Saak uitgestel, alle name nou bekendgemaak
‘Modimolle-monster’: Nog twee verdagtes verskyn in hof
‘Modimolle-monster’: Vierde verdagte vas
‘Modimolle-monster’: Derde verdagte vas
‘Modimolle-monster’: Vervreemde vrou vertel
‘Modimolle-monster’: “Ek wou haar net klein bietjie seermaak”
‘Modimolle-monster’: Hoe hy vasgetrek is
‘Modimolle-monster’ uiteindelik gevang

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

12 Kommentare

Louise ·

Wat dink hy? Sy paar dae wat hy nou binne was is genoeg? Hy is vermetel verby!

Trippie ·

VUURTJIE … jy’t ons in die steek gelaat … jou gemis jong. Forums was maar dooierig !
Om alles te kroon, het JAYR Maroela en Praag vaarwel toegeroep … TSK !

H J Bester ·

Boere-meisie – Joukommentaar is benede waardigheid en goeie maniere en getuig van swak smaak. Wend jou liewer tot ander forums waar hierdie tipe uitsprake en taalgebruik moontlik toegelaat sal word – op hierdie forum het ons dit nie nodig nie !

Willy ·

Bester en as die emosies hoog loop is dit nie in jou mag en vermoë om dit te keer, en op hierdie forum prekerig te raak. Jy is natuurlik geensins die eienaar van hierdie webwerf en ook onder geen verpligting om hier kommentaar te lewer nie.
‘n Wenk aan jou. Live with it. As jy nie, probeer ‘n ander forum. Gewaarborg, daar gaan hulle jou uit jou geloof vloek.
Pasop vir die liberaliste.

Jasper ·

Tyd gehad om te sit en bollie uitdink. Lyk my 3 op n slag raak te veel vir hom en nou raak hy piepperig.

Vas Vat ·

Stuur hom Pollsmoor toe,daar sal hulle sy gal goed bewerk,lae luis.

vuurvreters ·

H Bester mens kan sien watse tipe jy is, van die agterbuurt. Jy het minder verstand ss my goudvis. As jy nie weet waarvan jy praat nie hou jou bek.

Justi ·

More almal. Bly die sogenaamde “man” se appel is van die hand gewys. Dit lyk my sy kop “clutch” erg. Berster vir jou wil ek graag se: elkeen wat kommentaar oor gebeure uiter, doen dit uit hul hart! Jy weet beslis nie wat in Boere meisie se lewe gebeur het nie. Swyg eerder en bepaal jou by die nuus gebeure.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.