Die AP Akademie is gereed om tersiêre opleiding te bied in uitdagende omstandighede soos wat nou heers.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "APA"
Klop die masjiene met ʼn prestigebeurs in die geesteswetenskappe
Jy kan aansoek doen vir ʼn prestigebeurs in die geesteswetenskappe vir 2020. Die beurs dek die klasgelde van ʼn volledige drie jaar BA-graad asook ʼn vierde NGOS-jaar.
APA: Uitstekende oplossing vir ʼn tersiêre kopseer
Die APA bied ʼn uitstekende alternatief: bekostigbare privaat tersiêre onderrig in Afrikaans van ʼn hoogstaande gehalte met ʼn Christelike grondslag.
Nuwe rektor vir Afrikaanse Protestantse Akademie
Prof. Gerrit Smit is tydens die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA) se jaarlikse promosieplegtigheid amptelik as die instelling se nuwe rektor ingehuldig.
Afrikaanse vrou, tydskrifwese kom in ‘Gedenkboek’ onder loep
Die Boerevrou is van Maart 1919 tot Desember 1931 in Pretoria onder die redakteurskap van die eienares, Mabel Malherbe, uitgegee. Dié tydskrif was die voorloper van die bekende Sarie en was besonder gewild onder lesers.
Sieners in plaas van kykers
Ons wil, om ’n frase van prof. Bennie van der Walt te gebruik, sieners in plaas van kykers, die wêreld instuur.
Tersiêre onderrig in klassieke styl
Stel jy belang in die Geesteswetenskappe binne ’n dinamies Christelike omgewing? Stel jy belang in Afrikaans as onderrigtaal? Die APA in Pretoria is dalk net die plek vir jou.