Die landbou-organisasie praat uit dieselfde mond as TLU SA en die VF Plus wat reeds die verbod fel gekritiseer het.
Alles vir die sleutelwoord "bek-en-klouseer"
Minister waarsku: Boere vervolg as hul bek-en-klouseer versprei
Boere mag nog gesplete hoefdiere vervoer, maar moet bewus wees van die gevolge, sê die minister van landbou.
Boere dreig met hofstappe oor veilingverbod
“Dis bitter onregverdig.”
Bek-en-klouseer: Saai gaan app met naspeurbaarheidsfunksie toerus
Die landbounetwerk vir familieboere, Saai, het Vrydag aangekondig dat hy sy veediefstaltoep, STIC, eersdaags sal uitbrei om naspeurbaarheid van vee se bewegings te prioritiseer.
Lewende hawe- veilings opgeskort ná bek-en-klouseer
“Dit is ʼn groot slag vir die vee- en wildboere in die land, wat reeds deur knellende droogte op hulle knieë gedwing word.”
Sentrum vir bek-en-klouseer dekade later steeds onvoltooid
Die DA doen ’n beroep op die LNR om die sentrum vir bek-en-klouseer te voltooi na nóg ’n uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo.
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo bevestig
Die jongste uitbreking is slegte nuus vir ʼn bedryf wat steeds probeer herstel ná die vorige uitbreking van die siekte.
TLU SA: ‘Wanfunksionele regering dryf landbou oor afgrond’
“Ons pleit nie vir ons voortbestaan nie, ons eis dit van ʼn regering wat veronderstel is om in diens van die burgery te wees.”
Bek-en-klouseer-uitbreking in Limpopo verby
Bek-en-klouseer het in Januarie vanjaar in die Vhembe‑distrik in Limpopo uitgebreek. Die land was gevolglik sy bek-en-klouseervrye status kwyt.
Bek-en-klouseer ‘onder beheer’ in Limpopo
Die departement van landbou sê hy wen die stryd nadat bek-en-klouseer vroeër in Limpopo uitgebreek het.
10 000 vee ingeënt ná bek-en-klouseer uitbreek
Geen gekloofde hoefdiere mag gevolglik binne, buite of om dié gebied wei nie.
Staat en landbou sê bek-en-klouseer die stryd aan
“Ek is tevrede met die eerlike gesprekvoering.”
Verbod op invoere uit SA weens bek-en-klouseer
Gekloofde hoefdiere vanuit Suid-Afrika mag ook nie Botswana lewend binnegebring word nie.