As daar een ding is wat die formidabele Tannie Evita Bezuidenhout vir Suid-Afrikaners oor die afgelope 40 jaar geleer het, is dit dat ʼn mens ook maar ʼn bietjie plesier uit die aktuele politiek mag put.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Evita Bezuidenhout"
Boek: Weerklink van ʼn wanklank
“Dit is Pieter-Dirk Uys sonder die grimering! Sonder enige rekwisiete, vals wimpers of hoë hakke …”
Video: Bak rooibosbeskuit saam met Suzelle en Tannie Evita
Het jy al planne om Erfenisdag op 24 September te vier? Jy hoef gelukkig nie ver te soek nie! Suzelle DIY en Evita Bezuidenhout wys in haar jongste video die maklikste manier om rooibosbeskuit te maak. Erfenisdag was moontlik nog nooit só lekker nie!
Tannie Evita nou in dokumentêr verewig
Verskeie mense soos Sophia Loren, Charlize Theron, David Kramer, Anna-Mart van der Merwe en FW de Klerk maak hul verskyning in die dokumentêr.
Video: Skating on Thin Uys 30 jaar later op die grootskerm
Die rolprent Skating on thin Uys is gisteraand op die kykNET Silwerskermfees in Kaapstad vertoon, 30 jaar nadat dit die eerste keer uitgereik is.
Nuuskommentaar: Lewenslesse te leer tydens Madiba-nuusstilstand
Die eerste persoon wat ‘n harde les geleer het, is die voortvarende Julius Malema, wat op Twitter versoek het dat hy ook so gerespekteer moet word soos Mandela gerespekteer word. Hierop het Evita Bezuidenhout flink ingestem, en voorgestel dat begin word deur Malema ook 27 jaar tronk toe te stuur.
Pieter-Dirk Uys begin met politieke beweging
Kunstenaar Pieter-Dirk Uys het Vrydagoggend ‘n politieke “beweging” bekendgestel om diegene, wat ‘n alternatiewe demokrasie in die land soek, te verenig.
Evita se blackbessie
Deur Evita Bezuidenhout In ’n wêreld van goeters soos BlackBerrys, iPods en iPhones, ’n stukkie ou tegnologie waarin Evita Bezuidenhout jou help om jou lewe…