Die situasie in Hammanskraal, noord van Pretoria, was Dinsdagoggend kalm nadat twee mense dood en ses beseer is toe geweld Maandag in die gebied uitgebreek het.
Alles vir die sleutelwoord "Hammanskraal"
Twee dood tydens geweld in Hammanskraal
Twee mense is Maandag dood toe ʼn betoging oor behuising in Hammanskraal, noord van Pretoria, gewelddadig geraak het.
Drie vas ná kaping waarin polisieman sterf
Drie verdagtes sal na verwagting vandag in die Temba-landdroshof naby Hammanskraal verskyn op aanklag van moord, kaping en gewapende roof.
Mense ontruim ná goederetrein ontspoor
ʼn Goederetrein wat plastieksakke met swael vervoer het, het Saterdagoggend naby die Jubilee-winkelsentrum in Hammanskraal, noord van Pretoria, ontspoor.
Sangoma vas vir verkragting
ʼn Sangoma is in Hammanskraal, noord van Pretoria, in hegtenis geneem op aanklag van verkragting.
Nog ‘n polisiebeampte doodgeskiet
‘n Polisieman is Woensdagoggend in Temba in Hammanskraal, noord van Pretoria, tydens ‘n rooftog doodgeskiet.
Zille deel weer soene uit
Die Demokratiese Alliansie (DA) se leier, Helen Zille, is Woensdag tydens ʼn verkiesingsveldtog in Hammanskraal, noord van Pretoria, letterlik met ope arms ontvang.
Vermoorde polisiebeampte se naam bekend gemaak
Die Gauteng-polisie het Dinsdagmiddag die naam bekend gemaak van die senior beampte wie se liggaam in ʼn veld naby Hammanskraal gevind is.
Senior polisieman dood aangetref
Een van Gauteng se senior beamptes in die polisie is Maandagaand dood aangetref in ʼn oop veld naby Hammanskraal, noord van Pretoria.