Die Pretoria-streekshof het beslis dat die saak teen ʼn 45-jarige man, wat daarvan beskuldig word dat hy sy ouers se huishulp verkrag en haar glo gedwing het om bestialiteit te pleeg, weer na die Bronkshorstspruit-streekshof oorgeplaas moet word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Huishulp-verkragting"
EFF-lede dreig om Bronkhorstspruit tot stilstand te ruk
Spanning by die hof was op ʼn mespunt nadat ʼn groep EFF-lede ná die uitspraak die hof binnegestorm het, die landdros omring het en aangedring het dat hy moet verduidelik waarom hy die oorplasing goedgekeur het.
Man wat glo huishulp verkrag ‘nie ʼn rassis’
Die 45-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy sy ouers se huishulp verkrag en haar glo gedwing het om seksuele dade met sy hond te pleeg, is Donderdag borgtog in die Bronkhorstspruit-landdroshof geweier.
‘Huishulp-verkragting’: Man wil honde terughê
Die 45-jarige man van Bronkhorstspruit wat daarvan beskuldig word dat hy sy ouers se huishulp verkrag en haar glo gedwing het om seksuele dade met sy honde te pleeg, het aangedui hy wil om borgtog aansoek doen en dat hy sy twee honde wil terughê.
Polisie red bejaarde van ontstoke hofbetogers
ʼn Bejaarde man wat die opspraakwekkende hofsaak bygewoon het van ʼn man wat daarvan beskuldig word dat hy sy ouers se huishulp verkrag en haar glo gedwing het om seksuele dade met sy hond te pleeg, is Dinsdag van ʼn groep ontstoke betogers buite die Bronkhorstspruit-landdroshof gered.
Man wat glo huiswerker verkrag ‘intellektueel gestremd’
ʼn Psigiater het aanbeveel dat hy na Weskoppies gestuur word.
Man wat glo huiswerker verkrag wil nie borgtog hê nie
Die beskuldigde het geen emosie getoon toe hy in ʼn volgepakte hof voor landdros Ignatius du Preez verskyn het nie.
Man weer in hof oor verkragting, seksdade met hond
Die ANC het aangekondig die party en sy bondgenote gaan Donderdag vreedsaam buite die Bronkhorstspruit-landdroshof betoog waar ʼn 45-jarige man verskyn in verband met die beweerde verkragting van sy huiswerker.
Huiswerker glo herhaaldelik verkrag
“Daar word verder beweer die verdagte het haar toe gedwing om seksuele dade met sy hond te pleeg.”