Die vrye en lewenskragtige media in die land is een van die belangrikste ligpunte in ʼn toekomspad wat soms maar donker lyk maar demokratiese mediavryheid verdien beter, skryf Flip Buys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kommentaar"
Is daar nog beskaafdheid in ʼn internet-era?
As ’n mens iets oor die peil van die hedendaagse openbare gesprek in die internet-era wil sê, moet jy met verskeie inleidende opmerkings begin, skryf Leopold Scholtz.
Nuuskommentaar: Is ons slagoffers of gewaande slagoffers?
Die pasvrygestelde misdaadstatistieke toon hoeveel Suid-Afrikaners misdaadslagoffers is, maar daar is baie ander slagoffers ook soos van ongeneeslike siektes. Daar is werklik nie nog ruimte vir droogmakers wat as hulle vasbrand, aanvoer hulle is slagoffers van iets wat iemand anders gedoen het nie. Maar hulle is baie, ook in die wêreld van rubriekskrywers wat nie skroom om die onderwerp wat aangeraak moet word, deeglik aan die nek beet te kry nie.
Nuwe rekenaarprogram speel gou klaar met rassistiese kommentaar
Slim rekenaarprogrammatuur kan help om woorde en sinsnedes te identifiseer sodat rasistiese kommentaar en haatspraak gemodereer en vinnig van aanlyn- en sosiale media verwyder kan word.
Nuuskommentaar: Word ons zeffers en muishonde?
“Wanneer iemand Maroela lees, moet hy met ʼn positiewe beeld van die Afrikaner gelaat word, moet sy hart warm klop vir Afrikaans, maar Maroela kan dit nie alleen doen nie,” skryf Herman Toerien.
Nuuskommentaar: Met sulke vriende binne laer het hy nie vyande daarbuite nodig nie
Herman Toerien neem die gewoonlik naamlose gebruik van die kuberruim om karaktermoord te pleeg, haatspraak te saai, en doodgewoon onwelvoeglik (liewer walglik) op te tree deur middel van kommentaar wat gelewer word, onder die loep.
SuperSport gaan Afrikaanse krieketkommentaar uitsaai
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê SuperSport het bevestig dat hy Afrikaanse krieketkommentaar beskikbaar sal maak vir die oorblywende drie wedstryde in die driehoekreeks wat tans in Zimbabwe gespeel word.
Dringende versoek aan SuperSport gerig vir Afrikaanse krieketkommentaar
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ʼn dringende versoek aan SuperSport gerig om Afrikaanse kommentaar vir alle krieketwedstryde beskikbaar te stel.
Super15: Swak besluite lewer verrassings op
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Woolworths volstaan met kommentaar
Woolworths volstaan met hul kommentaar dat hulle nie rassisties is nie en dat hulle deur die Wet op Billike Indiensneming verplig word om ’n werksmag te hê wat op grond van ras, geslag en gestremdhede saamgestel is.