“Die departement beskou hierdie bewerings in ʼn baie ernstige lig en daar sal streng opgetree word teen dié wat skuldig bevind word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Medium A-tronk"
Sun City-ontsnapping: Twee tronkbewaarders vasgetrek
Twee tronkbewaarders is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die ontsnapping van 16 gevangenes verlede week uit die sogenaamde Sun City-gevangenis in Johannesburg.
10 van 16 ontsnaptes steeds op vrye voet
Die 16 ontsnaptes wat meestal vir verkragting, roof en moord in die tronk was, het deur ʼn muur in die tronk gebreek voordat hulle ontsnap het.
Een van Johann Botha se ‘moordenaars’ doodgeskiet
Een van die vier beskuldigdes wat tereggestaan het vir die moord op Johann Botha (53) is verlede week doodgeskiet terwyl nog een steeds soek is.
DKD moet antwoorde gee oor ontsnappings
“Die minister en die twee adjunkministers moet in die openbaar voor die komitee verskyn om sodoende volledig verslag te lewer oor wat hulle daadwerklik doen om die vlaag ontsnappings aan te pak.”
Antwoorde oor tronk-ontsnappings geëis
“Hierdie ontsnappings is kommerwekkend en het ʼn swakplek in die land se tronkstelsel ontbloot.
Sun City-ontsnapping: Valke skiet twee dood
Twee van die 16 gevangenes wat Maandag uit ʼn Johannesburgse gevangenis ontsnap het, is Dinsdagaand in ʼn skietgeveg in KwaZulu-Natal deur die Valke doodgeskiet.
7 van 16 Jhb-ontsnaptes is moordverdagtes
Die name en foto’s van die 16 gevangenes wat Maandag uit ’n Johannesburgse gevangenis ontsnap het, is bekend gemaak.
16 ontsnap uit Jhb-tronk
’n Voorlopige ondersoek na die voorval het bevind dat die gevangenes Maandag omstreeks 3:00 ontsnap het.