Adv. Jeff Ledwaba, ‘n voormalige adjunkhoof van die Skerpioene, het glo R10 000 in ‘n staatsadvokaat, wat hom vervolg, se bankrekening inbetaal in ‘n poging om die vervolging te saboteer, berig Beeld.
Alles vir die sleutelwoord "Nasionale Vervolgingsgesag"
Renosterstroper swaar gestraf
‘n Renosterstroper is in die Nelspruit-landdroshof in Mpumalanga tot 77 jaar tronkstraf gevonnis.
Minister wil e-tol-vervolging eers briek
Dipuo Peters, minister van vervoer, het versoek dat die vervolging van motoriste wat nie e-tolrekeninge betaal nie, vir eers op ys geplaas word.
Video: “Sanral gebruik vrees as bemarkingstrategie”
Motoriste in Gauteng is erg ontsteld oor die Nasionale Vervolgingsgesag en Sanral se jongste strategie.
NVG moet opdok oor pa nie onderhoud betaal
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is beveel om duisende rande se onderhoud aan ‘n ma van drie te betaal, berig Beeld.
NVG-hoof se lot steeds in die weegskaal
Mike Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, sê daar is nog nie ‘n besluit geneem oor hoe om Mxolisi Nxasana, hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), se veiligheidsklaring te hanteer nie.
Onnie skuldig wat seun ‘voorberei’ vir seks
‘n Onderwyser het ‘n opgeskorte vonnis gekry nadat hy skuldig bevind is aan seksuele gereedmaking (grooming) van ‘n 14-jarige seun.
Aanklagte teen oud-Valke-baas verwerp
Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan appèl aanteken nadat die Durbanse hooggeregshof alle aanklagte teen genl.maj. Johan Booysen, die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, ter syde gestel het.
Nuuskommentaar: Murphy’s law vir Richard Mdluli
Vir die beskermling van pres. Jacob Zuma, die geskorste misdaadintelligensiehoof, Richard Mdluli, was dit gister ‘n letterlike geval van “Murphy’s law” toe regter John Murphy beslis het dat die terugtrekking van kriminele klagte teen die goue seun onregmatig was, en dat met die vervolging voortgegaan moet word.