Carl Niehaus eis ook dat Ramaphosa uit sy amp bedank.
Alles vir die sleutelwoord "Phala Phala"
Chaos in parlement: ‘Phala Phala is jou Nkandla’
Pres. Cyril Ramaphosa se begrotingstoespraak van die presidensie het in chaos ontaard en EFF-LP’s is uit die Goeie Hoop-gebou op die parlementêre perseel verwyder nadat hulle die president as onder meer ’n “geldwasser” uitgekryt het.
‘Niks minder as waarheid’ vanaf Ramaphosa sal deug
Politieke partye sê daar is hopeloos te veel onbeantwoorde vrae oor die voorval waartydens miljoene dollar se buitelandse valuta op die president se plaas gesteel is.
Veiligheid opgeskerp ná voorval op plaas – Ramaphosa
Die president hou voet by stuk dat hy nie by enige misdryf betrokke was nie.
SAID gevra om bewerings teen Ramaphosa te ondersoek
Die DA sê dit is belangrik dat belastingbetalers sien dat wette en regulasies vir almal geld en dat diegene in magsposisies nie spesiale behandeling ontvang nie.
Ramaphosa reageer op Fraser se klag
Luidens die verklaring van die president se kantoor was die president in Addis Abeba ten tyde van die diefstal en het hy ʼn beraad van die Afrika-Unie bygewoon.
Ramaphosa verkla ná ‘diefstal op plaas’
Die klagte hou verband met die beweerde diefstal van “meer as $4 miljoen” op Ramaphosa se Phala-Phala-wildplaas in Limpopo.