Volgens lt.genl. Godfrey Lebeya, nasionale hoof van die Valke, is hulle op die spoor van die twee verdagtes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phala Phala"
Phala Phala-diefstal: Twee uit op borgtog
Landdros Predeshni Poonan het in haar uitspraak bevind daar is ʼn balans tussen die regte van die beskuldigdes en dié van geregtigheid wat hul vrylating regverdig.
Drie in Phala Phala-saak Vrydag in hof
Tydens hul vorige hofverskyning het Frolina en Ndilinasho albei in hul eedsverklarings aangedui dat, sou die staat voortgaan met die saak teen hulle, hulle van plan is om onskuldig te pleit op al die aanklagte teen hulle.
Phala Phala: Drie nou in hof oor diefstal op plaas
Frolina Joseph, wat voorheen op die president se plaas gewerk het, en haar broer, Ndilinasho David Joseph, het albei aangedui dat hulle onskuldig gaan pleit op al die aanklagte teen hulle, sou die staat voortgaan met dié saak teen hulle.
Nog ʼn verdagte vas in Phala Phala-saak
Die verdagte is in hegtenis geneem nadat hy homself Donderdag by die Bela-Bela-polisiestasie oorgegee het.
Phala Phala: Soedanees se buffels teel al aan
“Sodra die stof oor hierdie hele ding gaan lê het, sal daar na Mustafa uitgereik word oor sy buffels en die deposito wat hy daarvoor betaal het.”
Phala Phala: Twee vlugtig in hof
Die twee verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle betrokke was by die diefstal op die president se Phala Phala-wildplaas het Dinsdagoggend vlugtig in die Bela-Bela landdroshof in Limpopo verskyn.
Twee in hof oor diefstal by Phala Phala
“ʼn Derde verdagte se inhegtenisneming word binnekort verwag.”
Reserwebank ‘ontwykend’ oor Phala Phala; regsaksie beplan
“Suid-Afrikaners het die reg om te weet wat werklik by Phala Phala gebeur het en dit sluit in om te weet of die president enige finansiële wet wat hy toevertrou is om te handhaaf, oortree het.”
EFF wil hof toe oor Reserwebank se Phala Phala-verslag
“Ons verwerp met minagting die Reserwebank se toesmeerdery van die Phala Phala-misdaad en die onregmatige smokkel en gebruik van buitelandse geldeenhede.”
Phala Phala: Paia-aansoek om Reserwebank se verslag te bekom
“Indien daar nie enigiets is om weg te steek nie, sal die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, voldoen aan die Paia-aansoek sodat die mense van Suid-Afrika kan sien dat dit nie bloot ʼn toesmeerdery is nie.”
Reserwebank interpreteer mandaat ‘te eng’
“Mense se vrae is geregverdig en kan toegeskryf word aan die Reserwebank se minder bevredigende bevinding.”
ANC verwelkom Phala Phala-verslag
“Die bepaling deur die Reserwebank is ondubbelsinnig en beslissend. Na verwagting is alle ongegronde beskuldigings nou uit die weg geruim.”
Wenkbroue lig oor Reserwebank se Phala Phala-bevinding
“Indien daar geen transaksie was nie, soos die SARB beweer, hoekom was daar $580 000 op die plaas versteek?”
Ramaphosa oortree nie geldwet
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank kon geen bewyse van ʼn transaksie vind nie, en kon dus nie tot die gevolgtrekking kom dat enige valutabeheerregulasie oortree is nie.
Bewerings teen Ramaphosa oor Phala Phala ‘polities gemotiveerd’
“Pres. Ramaphosa het hom nog altyd as ’n opregte man gedra en die ANC het volle vertroue in sy leierskap soos gebonde aan die etiese kode, ons Grondwet en die hoër roeping van ons revolusionêre moraliteit as ’n beweging.”
Phala Phala: ‘Nie so vinnig, meneer die onskuldige president’
Die DA sê die waarnemende Openbare Beskermer se verslag oor die Phala Phala-skandaal lees meer soos ʼn werksonderhoud as ʼn afgehandelde ondersoek.
Phala-Phala: Ramaphosa van alle blaam onthef
Pres. Cyril Ramaphosa het niks om voor verantwoording te doen wat die destydse inbraak op sy wildsplaas Phala Phala betref nie. Genl.maj. Wally Rhoode, hoof van Ramaphosa se beskermingsdiens, het wél.
Phala Phala: UDM eis dat NVG Ramaphosa aankla
Die UDM het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tot 1 Junie gegee om pres. Cyril Ramaphosa aan te kla in verband met die Phala Phala-sage of regsaksie te verwag.
Ramaphosa gaan nie (nou) Phala Phala-verslag betwis nie
“Die president is dus aangeraai om – in hierdie stadium – nie regsprosedures voor die Hoë Hof in te stel vir die hersiening en tersydestelling van die paneelverslag nie.”