In die jongste voorval is die leeu glo in Botswana doodgemaak en na Suid-Afrika gesmokkel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "smokkel"
Mynwerker glo met diamante betrap
ʼn Werknemer by een van Zimbabwe se grootste mynmaatskappye het glo probeer om diamante in ʼn balpuntpen uit die aanleg te smokkel, het die Manica Post Vrydag berig.
Man vas wat selfone wou smokkel
ʼn Man van Hongkong is Sondag in China in hegtenis geneem nadat hy 94 iPhone-toestelle deur doeane wou smokkel.
Mandrax-tablette op bus gevind
Mandrax met ʼn geraamde straatwaarde van R600 000 is Vrydag op ʼn bus op die N2 in die Oos-Kaap opgespoor.
Man met voëleiers in sy broek betrap
Doeanebeamptes by die lughawe in Sydney, Australië, het ʼn toeris met 16 klein voëleiers in sy broek betrap.
Egpaar wou glo goud smokkel
ʼn Egpaar van Zimbabwe is by die Beitbrug-grenspos aangekeer toe hulle glo goudstawe ter waarde van R6 miljoen na Suid-Afrika wou smokkel.
Toeris vas vir “klipsmokkel”
Peter Knops van Nederland is in Turkye aangekeer nadat hy glo ‘n klip op die strand opgetel het en na Nederland wou saamneem.
Vyf vas oor gesmokkelde sigarette
Vyf mans, insluitend twee polisiebeamptes, is by die Zeerust-polisiestasie in Noordwes in hegtenis geneem vir die beweerde diefstal van gesmokkelde sigarette.