Die stigting van die eenheid met Gordhan se goedkeuring was dus teenstrydig met artikel 209 van die Grondwet wat stipuleer dat slegs die president sulke geheime inligtingversamelingseenhede mag stig.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Inkomstediens"
Inkomstediens mis voorlopig teiken met sowat R14 miljard
“Die werklike en wesenlike redes vir tekortkominge spruit voort uit ’n sukkelende Suid-Afrikaanse ekonomie wat deur die ANC se wanbestuur benadeel word en die ANC se voortdurende korrupsie.”
Vakbond en inkomstediens kom tot ooreenkoms
Volgens Fredericks kan die inkomstediens veral nie onder die huidige omstandighede bekostig om sonder werknemers klaar te kom nie.
SAID-inligtingshoof reageer ná bisarre onderhoud
Sy het ook in ʼn stadium vir die onderhoudvoerder gevra: “Mevrou, kan jy my beskerming bied teen jouself?”
Malema, SAID bereik ooreenkoms
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n skikkingsooreenkoms bereik, het die hooggeregshof in Pretoria Maandag gehoor.
Meer as R14 m se dwelms op beslag gelê
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het in Maart verhoed dat dwelms met ʼn straatwaarde van meer as R14,8 miljoen Suid-Afrika kon binnekom.
Trust gestig vir Malema se taksskuld
ʼn Trust is op die been gebring om Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), se belastingrekening van R16 miljoen te vereffen.
Malema wil taks uitsort om in parlement te kom
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), probeer glo om sy belastingrekening te vereffen ten einde nie verbied te kan word om parlement toe te gaan nie, berig die Sunday Times.