Algerynse rugby het die afgelope paar seisoene merkwaardige vordering in die reekse van Rugby Afrika getoon.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 Oktober 2018
Speler uit SA kry 16 in Europese toets
ʼn Speler uit Suid-Afrika het Saterdag in Split, Kroasië, 16 punte in die jongste weekronde van die Europese toetsreekse aangeteken.
Waar was dié Blou Bulle die hele seisoen?
Die Blou Bulle se ondersteuners kan hulle met reg die vraag afvra waar die span die hele seisoen was, wat die voortstormende Westelike Provinsie Saterdag op Nuweland ná ʼn naelkoustryd in bykomende tyd ingedwing het.
Moontlike oortredings in SAUK-dekking oor VBS ondersoek
Die openbare uitsaaier het Saterdag gesê die ondersoek hou verband met die manier waarop die VBS-storie deur die SAUK-kantoor in Polokwane hanteer is.
Babadogtertjie stry om oorlewing ná diagnose van seldsame toestand
“As ek swak is, is my vrou sterk en wanneer sy swak raak, is ek sterk. Maar tussen die drie van ons, is Lielie Muis die sterkste. Sy is ʼn fighter en sy baklei teen hierdie ding.”
Twee uit SA kry dubbele syfers in Japan
Twee spelers uit Suid-Afrika het dubbele syfers in die jongste weekronde van die Japanse Topliga behaal.
Gewilde Afrikaanse aktrise verloof
Sy het Saterdagmiddag haar verlowing op Instagram aangekondig met twee foto’s waar sy trots met haar blink verloofring spog.
Sharks in die eindstryd ná skrik in tweede helfte
Dankie tog vir ʼn redelike goeie tweede helfte wat die Curriebeker-halfeindstryd op Kingspark na iets laat lyk het.
61 sterf toe trein in skare inploeg
Beamptes het gesê die mense wat deur die trein getref is, kon nie die trein hoor aankom nie weens die ontploffende vuurwerke.
SAID-inligtingshoof reageer ná bisarre onderhoud
Sy het ook in ʼn stadium vir die onderhoudvoerder gevra: “Mevrou, kan jy my beskerming bied teen jouself?”
Plaasaanvalle: ‘ANC verklaring is nie genoeg’
Roets het ’n beroep op die ANC gedoen om die data waarop sy kommer oor die mishandeling van plaaswerkers geskoei is te publiseer, sodat dit met die nodige erns hanteer kan word.
Storm aan die kom, waarsku weerdiens
Volgens die weerdiens sal die storm met swaar reënval, stormsterk wind en moontlik hael gepaardgaan.
Kleuter ondergaan operasie ná trok oor hom ry
“Hy was maar bang terwyl hulle hom afgestoot het teater toe. Ek kon darem by hom bly tot hy aan die slaap geraak het.”
Moet maar nie te veel verrassings verwag nie
Rassie Erasmus sal ná Saterdag se halfeindstryde in die Curriebeker-reeks sy span moet agtermekaar hê vir die jaareindtoer na Brittanje en Frankryk, met die wedstryd teen Engeland wat oor presies twee weke afskop.
N1-ongeluk: Nzimande wil met buitebandvervaardigers vergader
ʼn Woordvoerder van die provinsiale departement van vervoer het intussen ook bevestig dat die dodetal van die ongeluk gestyg het.
Vrou getuig hoe Leeus-afrigter haar ‘seksueel aanrand’
Die hof het getuienis aangehoor dat die vrou eers later deur ʼn foto op die internet uitgevind het dat die man ʼn afrigter van die Leeus is.
FeesMustFall-aktivis sê staat het ‘geen saak’
Dlamini is in hegtenis geneem nadat hy daarvan beskuldig is dat hy tydens die opspraakwekkende FeesMustFall-betogings in 2016 deelgeneem het aan openbare geweld en ʼn polisiebeampte aangerand het.
Mediese skemas: Soveel dok lede self op
Die uitgawes van skemas aan gesondheidsorg het met 6,04% toegeneem in vergelyking met 2016.
SA Rugby skors Grens oor geldgemors
Die Grens-rugbyunie (GRU) se voortslepende geldgemors het daartoe gelei dat die bond se lidmaatskap deur SA Rugby opgeskort is in die lig van dié en administratiewe kwessies.
Man sterf, nog 3 beseer in ongeluk op N12
By paramedici se aankoms het hulle ʼn voertuig gevind wat op sy sy in die pad gelê het. Nog drie voertuie wat in die ongeluk betrokke was, was op die toneel.