“Hy het na haar toe gestap en haar gevra waarom sy met ʼn ander man praat, waarna hy haar met die skerp voorwerp gesteek het. Sy het probeer weghardloop, maar het inmekaargesak.”
Lees meerAlles vir Sondag 20 Augustus 2017
Jano Vermaak vervang Ross Cronjé in Bokgroep
Jano Vermaak sal Woensdag in die plek van Ross Cronjé saam met die Springbokspan na Argentinië vertrek.
SAPD waarsku teen ‘polisiemanne’ wat roof
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ʼn waarskuwing uitgereik in verband met misdadigers wat hulle glo as lede van die polisie voordoen.
Pumas ontwrig Griekwas se hardlooppatroon
Op die droë Griekwapark se klipharde, geelbruin veld waarvoor internasionale toerspanne in die ou dae so lugtig was, het Griekwas en die Pumas Sondag hulle taai Curriebekerwedstryd uitgespook.
Man vermoor sussie, twee niggies
Die ma het glo ná haar skof teruggekeer en op die drie kinders se liggame in die huis afgekom.
Meer bekend oor Roedtan-plaasaanval; verdagtes steeds soek
Maroela Media het vroeër berig Piet en Tilla van Zyl is Sondagoggend dood op hul plaas aangetref. Die polisie het Sondagmiddag meer inligting oor die voorval bekend gemaak.
Grace Mugabe hét diplomatieke immuniteit, sê minister
Die Suid-Afrikaanse regering het Sondagmiddag bevestig die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, het wél diplomatieke immuniteit.
Colin Meads, die All Black-das en ek
Toe ek Sondagoggend die nuus hoor dat die All Black-legende Colin Meads, 81, aan kanker oorlede is, het ek na sy das in die motorhuis gaan soek, daar waar dit stof tussen hordes ander vergaar.
18 dood, nege beseer in gru-ongeluk
Russel Meiring, ER24-woordvoerder, sê die liggame van 15 persone het buite die voertuig gelê. Hulle het reeds aan veelvuldige beserings beswyk.
Grootste All Black-legende en SA vriend sterf
Een van die beroemdste rugbyspelers van alle tye, die All Blacks se speler van die twintigste eeu, en ʼn groot vriend van Suid-Afrika, het in Nieu-Seeland gesterf.
Drie sterf in 2 gru-plaasaanvalle binne 24 uur
Drie mense is die afgelope 24 uur dood in twee gru-plaasaanvalle. Ondersoekspanne is tans op beide tonele.
SAL hervat vlugte ná kansellasies
“Die stilte van ons regering oor die Grace Mugabe-saak is oorverdowend,” het Alf Lees, woordvoerder van die DA, gesê. “Dié saak is nou die oorsaak dat die bedrywighede van die nasionale lugdiens onderbreek is.”
Namibiër (78) wreedaardig vermoor
ʼn 78-jarige man van Swakopmund in Namibië is Vrydag wreedaardig in sy huis vermoor.
Quins speel 10-man; Likkewane bied gholfdag aan
Met die klubrugbyseisoen vir die meeste klubs agter die rug, word daar nou kwaai planne gemaak om geld vir die komende seisoen in te samel.
Drie sit lank vir verkragting
Een van die mans is ʼn lewenslange vonnis opgelê nadat sy stiefdogter (8) dit aan die lig gebring het dat hy haar sedert Augustus 2015 seksueel molesteer.
Steeds geen nuus ná SAL vlugte kanselleer
“Die stilte van ons regering oor die Grace Mugabe-saak is oorverdowend. Dié saak is nou die oorsaak dat die bedrywighede van die nasionale lugdiens onderbreek is.”
Curriebekerreeks: Vrystaat se tameletjie al hoe taaier
Die oomblik van waarheid kom al hoe nader vir die Vrystaatse Cheetahs.
Grace Mugabe nié meer in SA
Grace Mugabe, die Zimbabwiese presidentsvrou, het Sondag teruggekeer na Zimbabwe ten spyte van talle eise dat sy vervolg moet word nadat sy glo onlangs ʼn vrou in ʼn hotel in Sandton aangerand het.
12 beseer in Centurion-botsing
Twaalf mense is laat Saterdagaand beseer in ʼn ongeluk tussen ʼn ligte afleweringsvoertuig en ʼn motor in Centurion. Drie kinders jonger as drie jaar tel onder die beseerdes.
Twee kampioene in klubreekse onttroon
Twee ligakampioene is Saterdag in die eindstryde van provinsiale klubreekse van hul titels gestroop.