Misdaad-kortverhale uit die pen van gesoute skrywers –
Skop, skiet, spanning en aksie – saamgevat in ’n versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers in dié genre in Suid-Afrika.
Alles vir die maand Julie 2012
Pippie veilig oorgeplaas
Pippie Kruger het applous van personeel, skare en die media gekry toe sy Woensdag op ʼn hospitaalbedjie uit die Garden City-hospitaal gestoot is.
Nuuskommentaar: Diktator-regters? Belangrikheid van Kliptown-beraad
In Suid-Afrika plaas minderhede ‘n groot premie op die grondwetlike demokrasie, in Engels bekend as die “Rule of Law” om te verhinder dat die land in ‘n diktatuur van die meerderheid verval
Drie bokse handgranate naby Pretoria gesteel
Drie bokse handgranate is Woensdagoggend by ‘n vulstasie buite Pretoria gesteel.
Brandweerman val 50m van krans af
ʼn Brandweerman is in ʼn ernstige toestand nadat hy Dinsdagoggend van ʼn krans afgeval het terwyl hy besig was om ʼn veldbrand in Hillcrest, Kwazulu-Natal, te bestry.
7 sterf in Vrystaat-ongeluk
Sewe mense is dood en 17 ander ernstig beseer nadat ʼn taxi Maandagaand kop-teen-kop met ʼn vragmotor gebots het.
Nog ‘n kind brand dood
‘n 4-jarige seuntjie het Dinsdagoggend in ʼn huisbrand in Theresapark, in die noorde van Pretoria, omgekom.
PTA-vrou vergas haarself en kind by winkelsentrum
ʼn Ma van Pretoria het haarself en haar 12-jarige seun Maandagaand by ʼn winkelsentrum vergas.
Steve Hofmeyr op TV “gebraai”
Die sanger Steve Hofmeyr gaan in die TV-program Comedy Central Roast “gebraai” word.
Soveel renosters reeds vanjaar gestroop
Die departement van omgewingsake het ʼn beroep gedoen op bewaringsorganisasies om die departement by te staan in die stryd teen renosterstropery nadat dié groepe geëis het dat die minister bedank.
Seun geskiet tydens poskantoorroof
‘n Sesjarige seun is Dinsdag in ‘n rooftog by die Mayflower-poskantoor naby Ermelo geskiet, het die polisie in Mpumalanga gesê.
Drie in hof na moord op baba, dagmoeder
Die drie verdagtes wat aangekla word van die moord op die vyf maande oue Wiehan Botes en sy dagmoeder, Margrietha de Goede (66), het gister in die Delmas-landdroshof verskyn.
Pa, seuns sterf in gru-botsing op N2
Drie mense is dood en ses beseer na ʼn gru-ongeluk waarby ʼn vragmotor en 18 motors betrokke was op die N2-noord-hoofweg buite Durban in KwaZulu-Natal.
Pippie word ontslaan
Die 3-jarige Pippie Kruger word Woensdag uit die Garden City-hospitaal ontslaan.
Goeie nuus: Kleinseun red oupa se lewe
‘n 6-jarige seuntjie van Kanada het sy oupa se lewe gered nadat die twee in Juniemaand in ‘n ongeluk betrokke was en die bejaarde ernstig beseer is.
“Moordenaar” oorhandig homself aan polisie
‘n Man wat glo sy gewese meisie en dié se nuwe vriend met ‘n byl aangeval het, het homself Dinsdag aan die polisie oorhandig.
R2 mil by Sandton Holiday Inn gesteel
Meer as R2 miljoen is uit die kluis van ‘n vooraanstaande bankier van Jordanië in ‘n hotel in Sandton, Johannesburg gesteel.
Dallas kom terug!
Die immergewilde sepie, Dallas, keer binnekort terug na ons televisieskerms.
Swemdrag vir Moslemvroue – die boerkini
Moslems is erg verdeeld oor swemdrag vir Moslemvroue wat soos soetkoek verkoop, wat die bynaam boerkini gekry het.
Ontvoerde Oudshoorn-baba opgespoor; 15-jarige vas
ʼn 15-jarige meisie is Dinsdag in hegtenis geneem nadat sy glo ʼn drie weke oue baba in Oudtshoorn, Wes-Kaap, ontvoer het.