Theo de Jager werp lig oor die gronddebat tydens die onlangse ANC-beleidskonferensie.
Alles vir die maand Julie 2012
Om die Nguni-vure
Myra Scheepers Om die Nguni-vure in die heuwels van Zululand vertel Gogo saans die stories van die ou mense en die voorvaders. Van die geeste…
Die Swart Kat slaan ’n ster en verdere avonture
Chris Sasner Illustreerder: Willem Samuel Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat enige aanslag. Ontvoering, terrorisme, diefstal – waar avontuur ook al broei, betree die…
Merke, gereed, maak! Meer as 300 handwerkidees vir klein handjies (en grotes)
Die ideale boek om vakansieverveling hok te slaan! Ouers en onderwysers, oumas en oupas – of enigeen wat graag sonder sukkel ’n handwerkprojek wil aanpak. Kinders 8–12 jaar; ouers, onderwysers, handwerkentoesiaste.
Cern vind deeltjie, maar is dit Godpartikel?
Terwyl duisende mense die verrigtinge by Cern op die internet gevolg het, het die spanning opgeloop – het Cern die ontwykende Higgs-deeltjie, die sogenaamde Godpartikel, gevind?
Nog ʼn dwelmmuil aangekeer
ʼn Vermeende dwelmmuil is Woensdagaand by die Kaapstadse Internasionale Lughawe in hegtenis geneem.
Oscar Pistorius gaan Olimpiese Spele toe
Oscar Pistorius maak geskiedenis deur die eerste paralimpiese atleet te word wat aan die Olimpiese Spele gaan deelneem.
Twitter herenig Jack Russell-hondjie en sy eienaar
Danksy Twitter is ʼn Jack Russell-hondjie Woensdag ná ʼn “pretrit” op ʼn trein weer met sy eienaar herenig.
Man verdrink ná epileptiese toeval
ʼn 22-jarige man het Woensdagmiddag verdrink na hy, weens ʼn epileptiese toeval, in die swembad by sy ouerhuis in Randburg geval het.
Die wrede somer
Doc Immelman Doc Immelman het sy lesersaanhang oor dekades heen opgebou met sy jag-, misdaad- en oorlogsavontuurverhale – altyd met ’n tikkie romanse in ’n…
Amper elders
Louis Esterhuizen Hierdie bundel het nie verniet die subtitel “’n Reisjoernaal” nie, want hier word poëties verslag gedoen van ’n reis na Europa. Byna soos…
Nuuskommentaar: Nkosazana Kliptown se klip in die skoen?
By die beraad op die plek waar die Freedom Charter beslag gekry het, het die minister van Binnelandse Sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma minderhede verwyt omdat hulle nie bloot by die meerderheid integreer nie.
Liglopers
Maretha Maartens Andries Hendrik Potgieter Sya van der Walt Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is…
Zuma: ‘Plaasaanvalle nie rasgedrewe’
President Jacob Zuma het in ʼn onderhoud met ʼn dagblad gesê plaasaanvalle is nie rasgedrewe nie.
Pta-man sterf na ses hospitale hom glo wegwys
ʼn Man van Pretoria is dood nadat hy glo by minstens ses private hospitale weggewys is.
Gesteelde handgranate “onskadelik”
Die handgranate wat Woensdagoggend by ʼn vulstasie op die N1 noord van Pretoria gesteel is, hou geen bedreiging in nie.
Vier sterf in N3-ongeluk
Vier mense is dood en twee beseer in ʼn botsing waarby drie motors betrokke was op die N3 naby Harrismith in die Vrystaat.
Sandton-roof: Geld glo nie verklaar
Suid-Afrikaanse doeanebeamptes het Woensdag vasgestel dat die bankier van Jordanië, wat glo van R2 miljoen se Euros beroof is in ‘n hotel in Sandton, nie die buitelandse valuta verklaar het nie.
Ma, kinders vermis
Isabella Snook en haar twee kinders word sedert Sondag vermis nadat hulle van hul huis in Vanderbijlpark vertrek het om vir haar ma in Henley on Klip, suid van Johannesburg, te gaan kuier.
Parool geweier vir moordenaars van akteur en sy vriend
Die veroordeelde moordenaars Jade Wyngaard en Nurshad Davids is Woensdag parool geweier in die Drakenstein-gevangenis in die Wes-Kaap.