Donald en Nancy Featherstone van Fitchburg, Massachusetts in Amerika, trek al vir 32 jaar lank soos mekaar aan.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Mei 2013
Doeanebeamptes glo nie by Gupta-landing
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Woensdag gesê hy gaan ondersoek instel waarom doeanebeamptes nie teenwoordig was toe die Gupta-familie se huweliksgaste by Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria geland het nie.
Vreemde name vir kinders verwerp
Beamptes in Nieu-Seeland het Woensdag ‘n lys name publiseer wat ouers hul kinders wou noem, maar wat verwerp is omdat dit te bisar of aanstootlik was, insluitend “Lucifer” en “Mafia No Fear” [Mafia geen vrees].
Kerk se bankkaart gesteel
Die polisie in King William’s Town in die Oos-Kaap is op soek na ‘n 28-jarige man in verband met ‘n gesteelde bankkaart van ‘n kerk.
Video: Drukker liasseer sommer vanself
Tom Quirke, ‘n musiekprofessor by ‘n kollege het opgemerk dat die papiere uit sy drukker ‘verdwyn’ voordat dit die grond tref.
‘Casino-bende’ glo aangerand
Sewe van die tien mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Emperors Casino probeer beroof het, is glo deur polisiebeamptes aangerand.
Hoof gebruik skoolfonds vir reis
Die skoolhoof van Hoërskool Westridge in Roodepoort is vir twee maande lank sonder salaris geskors nadat hy glo ‘n reis na Zimbabwe met die skoolfonds onderneem het.
Nuuskommentaar: Misbruik van Mandela
Mandela se onlangse hospitalisasie het die besef behoorlik laat deurslaan dat partye wat op sy nalatenskap wil verkiesing voer, dit nou gou sal moet doen.
Nóg ‘n SAR-soldaat sterf
‘n Soldaat wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) beseer is, het in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein gesterf.
Kadalie: ‘Regstelaksie het misluk’
Rhoda Kadalie, menseregteaktivis en voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, het Dinsdagmiddag ʼn striemende aanval op die regering geloods vir sy toepassing van regstellende aksie.
Drakensberg-seunskoorlid ernstig beseer
‘n Lid van die Drakensberg-seunskoor is Dinsdagmiddag ernstig beseer in ‘n ongeluk op die N3.
Departement ontken rookkamer
Die departement van gesondheid in KwaZulu-Natal het Dinsdag aantygings dat hy R2.4 miljoen aan opgraderings vir ‘n rookkamer spandeer het, ontken.
Comrades-wenner onskuldig verklaar
Ludwick Mamabolo, wenner van die die Comrades-marathon in 2012, is, meer as 10 maande ná hy positief getoets het vir metielheksaneamien, vrygespreek van alle dwelmaanklagte.