Alles vir Vrydag 7 Junie 2013

Hy kry sy graad ná 17 jaar

Joseph Khohlokoane (44), ʼn skoonmaker by ʼn vulstasie, het Vrydag sy graad in sosiale wetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad gekry nadat hy dit 17 jaar terug voltooi het maar nie sy studieskuld kon afbetaal nie.