Die SAUK het aangekondig dat die Afrikaanse nuusbulletin van SABC2 na SABC3 geskuif het, hoewel die openbare uitsaaier dit vroeër ontken het.
Alles vir Dinsdag 15 Julie 2014
Twee sterf in Vrystaat-ongeluk
Twee mans is dood en twee mense beseer nadat ʼn ligte afleweringsvoertuig Maandagaand in Brandfort in die Vrystaat omgeslaan het.
Polisieman, vier ander in hof oor koperdiefstal
‘n Polisiebeampte en vier ander mense het Maandag in die Phalaborwa-landdroshof in Limpopo verskyn op aanklagte wat met koperdiefstal verband hou.
Meisie (4) in Kaapstad geskiet
‘n Vierjarige dogtertjie veg om haar lewe nadat sy in Wesbank in Kaapstad geskiet is.
Oscar Pistorius in onderonsie by kuierplek
Oscar Pistorius se woordvoerder het bevestig dat hy oor die naweek in ’n onderonsie by ‘n kuierplek in Sandton, Johannesburg betrokke was.
Gedagte vir die dag: ‘n Huis van gebed
Mark 11:17: “Toe het Hy die mense geleer en vir hulle gesê: Staan daar nie geskrywe: My huis sal ‘n huis van gebed vir al…