Onderhoude met die 35 voornemende raadslede van die SAUK het Woensdagoggend begin.
Alles vir Woensdag 30 Augustus 2017
‘Wonderwerk’ dat bejaarde mesaanval oorleef
“Ons vermoed die aanvaller het van my ouma se oorlede man se klere aangetrek voordat hy gevlug het.”
Briewe uit Bagdad: Die duiwe
Só word ek en die duiwe maats, want elke keer as dit “kaboem”, dan styg hulle op en soek hulle ʼn vredevolle sitplek in hierdie stad van geweld.
‘Afrikaans is groot’ deel opwindende nuus
“Afrikaans was beslis nog nooit só groot nie,” sê Brendon Hargroves, uitvoerende vervaardiger van Afrikaans is groot.
[Resep] Romerige hoenderlewer met lemoensap
“Ek het een aand met die lewer gesit en gewonder hoe ek dit bietjie anders kon voorsit.”
Kinders brand dood op Limpopo-plaas
“Terwyl die kinders se ma besig was om kos te maak, het sy haar bure hoor skree en haar naam hoor roep.”
Vandag se sportnuus
By die Amerikaanse Ope op Flushing Meadows was albei die eerste gekeurde spelers gister in aksie en Bafana Bafana het sy voorbereidings hier op plaaslike bodem afgesluit vir Vrydag se Fifa Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd teen die Kaap Verdiese Eilande.
Nuuskommentaar: Uitjouery en gelag oor plaasmoorde
Die nuus dat ’n Vryheidsfront Plus-raadslid deur die verteenwoordigers van ander partye uitgejou en uitgelag is toe sy vir ’n minuut van stilte gevra het vir’n egpaar wat tydens ’n plaasaanval in die distrik vermoor is, het moontlik nie veel nuusmedia gehaal nie. Dit verminder egter nie die belangrikheid van die insident nie.
KFC-voorval: Drie hoor dalk oor borgtog
Drie mans van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn egpaar by ʼn KFC-restaurant in Montana aangerand het, gaan na verwagting Woensdag in die landdroshof in Pretoria-Noord hoor of hul borgtogaansoek suksesvol was.
Vier swaar gestraf vir ontvoering, gru-moord op mans
Die rondgaande hof in Middelburg het swaar strawwe opgelê vir die vier mans wat twee mans ontvoer, beroof en toe vermoor het.
‘Ons is uitgejou oor oomblik van stilte-versoek ná Roedtan-plaasaanval’
Die Van Zyl-egpaar is op 20 Augustus deur ʼn familielid dood op hul plaas aangetref. Piet van Zyl was ʼn bekende renosterboer van die omgewing. Die egpaar is aangehou met pistole terwyl die huis geplunder is, en is toe vermoor.
Vermiste peuter opgespoor ná ontvoering by vulstasie
Die tweejarige kind wat Sondagaand in die Dunnottar-omgewing aan die Oos-Rand ontvoer is, is Dinsdagaand opgespoor.
Gedagte vir die dag: Christus die enigste wins
Alhoewel ek hierdie menslike dinge eers as ’n wins beskou het, beskou ek hulle, in die lig van wat Christus vir my gedoen het, nou as ’n verlies. Ja, om Christus Jesus, my Here, persoonlik te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ’n verlies beskou. (Filippense 3:7, 8)