Nou wie het nou gedink die All Blacks kan ook sukkel!
Alles vir die maand Oktober 2017
‘Diewe plunder militêre basisse ongehinderd’
‘Dit is die direkte uitvloeisel van regstellende aksie wat gelei het tot swak opleiding en ʼn gebrek aan dissipline.’
Twee vas vir duisende se perlemoen
Twee mans is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hulle met perlemoen ter waarde van duisende rande in ʼn voertuig se kattebak betrap is.
Limpopo-sakeman vas vir nóg ʼn moord
ʼn Sakeman van Limpopo wat teregstaan vir die moord op sy vrou in 2015, is Vrydag weer in hegtenis geneem nadat hy glo met sy ma se onlangse moord verbind is.
Rekord-neerlaag wink vir Price se internasionale span
Die teleurstellende vertoning van die internasionale span in die Presidentebeker-toernooi is Saterdag op die derde dag in Jersey City voortgesit en ʼn rekordnederlaag wink nou vir Nick Price en sy span.
Gedagte vir die dag: Geroep om vry te wees
Julle is geroep om in vryheid te leef. Moet net nie die vryheid misbruik om sondige begeertes te bevredig nie, maar gebruik dit om mekaar met liefde te dien. (Galasiërs 5:13)