“Tydelike herstelwerk is reeds gedoen en die herleiding van verkeer vanaf die N3-tolpad is nie meer nodig nie,” het Anita Heyl, woordvoerder van die N3-tolkonsessie, Maandagaand gesê.
Lees meerAlles vir die maand April 2018
Man dood in gru-vragmotorbotsing
“Die passasier van die agterste vragmotor was vasgekeer in die wrak,” het Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care, gesê.
KZN-polisie ontwapen April talle in dié provinsie
Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie het operasies uitgevoer spesifiek met die oog op die “vermindering van die hoeveelheid wapens in die hande van misdadigers”.
LUR geskok oor pasiënte op bankies, vloere
ʼn Kankerpasiënt en meer as ʼn dosyn ma’s en kinders was onder dié wat gewag het.
Rower gewond wat seun (14) in rooftog skiet
“Die verdagte met die wapen het die 14-jarige in die rug geskiet en op die vlug geslaan met die gesteelde goedere. Sy broer het na die bure gehardloop vir hulp.”
Pretoria-polisie waarsku teen jongste roofslenter
Veral manlike motoriste word gewaarsku.
Eers die Bulls, dan Junior Bokke se opwarmtoer vir Damian
Damian Willemse sal net die Stormers se wedstryd op 12 Mei op Nuweland teen die Chiefs misloop nadat hy eers by die Suid-Afrikaanse o.20-toerspan vir hul laaste opwarmwedstryd op 11 Mei in die VK aansluit.
ToekomsVenster: Die koninkryk is soos saad
Indien ’n klein mosterdsaadjie kan groei en ’n geweldige boom kan word, wat sou ’n gehoorsame daad in die koninkryk vandag vir jou gemeenskap beteken?
Kleuter en pa sterf, suster en ma kritiek
ʼn Swanger vrou wat kritieke beserings opgedoen het in ʼn botsing Vrydagaand waarin haar man en driejarige dogter gesterf het, sal moontlik na ʼn ander hospitaal oorgeplaas moet word weens die erns van haar beserings.
Nog ʼn huidige Bok sluit by Ackers se Gloucester aan
Nóg een van Suid-Afrika se beste spelers gaan sy heil oorsee soek en sal die beskikbare gehaltetalent in Suid-Afrika verder uitdun.
Poppie-saak: ‘Medepligtiges’ glo nie vervolg
Die sewe persone wat aangekla is op aanklagte wat verband hou met die Poppie van der Merwe-moordsaak, gaan glo nie vervolg word nie.
Superhelde-fliek maak loketgeskiedenis
Die fliek, wat sowat twee dosyn superhelde op die silwerdoek byeenbring, het tydens sy openingsnaweek verskeie loketrekords wêreldwyd gebreek.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 30 April 2018
Ná gisteraand se Ghoema-musiektoekennings het aanlynverkope van die wenners in verskeie kategorieë geklim.
Die wêreld in foto’s – 30 April 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
OB ontken verslag is ‘afgewater’
Die openbare beskermer (OB) het teruggekap na bewerings dat haar Vrede-verslag “afgewater” is om politici te beskerm.
Drie vas oor roof, ploftoestelle by stasie
“Dit is toe dat die polisie uitvind dit is meer as net ʼn sakeroof – toe beamptes die twee ploftoestelle langs twee kluise sien.”
Germishuys druk wéér in Amerikaanse geldliga
Hanco Germishuys het die tweede opeenvolgende wedstryd ʼn drie gedruk toe sy span, Austin Elite, in Senior Liga Rugby (MLR) met 38-50 teen Houston Sabercats verloor het.
Vrede in die Koreaanse skiereiland: eg of vals?
Daar is verskeie gebeure wat moontlik aanleiding gegee het tot die vredesvoorneme tussen die Koreas, skryf Sebastiaan Biehl.
Busstaking: Vakbonde ontevrede oor ‘ultimatum’
‘n Woordvoerder van Satawu het gesê dat die werkgewers in die sektor in effek vir die stakende werkers ʼn ultimatum gestel het, waaroor die vakbonde nié gelukkig is nie.
Karabo Mokoena-saak: Kêrel gaan nie getuig
Regter AJ Johnson het hom gevra of hy bewus is van die feit dat hy lewenslange tronkstraf kan ontvang, waarop hy ‘ja’ geantwoord het.